Vreugde gevlug
Jennifer Rene Daniel
Vreugde gevlug, hartseer pelgrim
wat na die ewigheid reis?
Aanhoudend swak en gebroke
Alles n te sware kruis
Vra vir jouself, dierb’re Christen
of daar ‘n rede mag skuil
dat jy swaarmoedig nou voortgaan
en daagliks struikel en huil
Sonde n deur oopgevinde?
Nou skuil dit diep in jou hart
God bring jou onder oortuiging
maar jy het jouself verhard
Baie het storms wat woestend
Oor hulle lewens weerspieel
maar soos ‘n Daniel standvastig
was hul getrou in hul siel
O wat versterking is vreugde
wat van die Here afkom
as jy volhardend Hom liefhe
volg , – sal dit in jou ontblom