Ek loop nie af op die sondaar's pad
Jennifer Rene Daniel

 

Ek loop nie af op die sondaar’s pad
Niemand sien dat ek die slegte weg vat
Maar in geheim het ek daar geloop
Dinge gedoen en die wereld gekoop

Ek loop nie daar waar die sondars rondspeel
Maar in geheim het ek met hul gedeel
Niemand sien waar my gedagtes ronddwaal
Niemand sien waar in geheim ek kan faal

Nou is die Christenweg smal in my sig
God’s wil te nou – ek loop daarin en sug
Vreugde en blydskap het lankaal gevlug
want gehemsinnig loop ek weg van lug

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00