HL 103

1. DIE HOOF OMHOOG, O CHRISTENVOLKE!

   HAAS IS DIE BLYE MôRE DAAR,

   WAAROP ONS KONING OP DIE WOLK

   E SAL NEERDAAL MET SY ENG’LESKAAR.

   DAN SAL DIE WêRELD VOOR HOM BEWE,

   DIE VOLKE OP DIE GROOTSTE DAG IN HOM,

   DIE VORS VAN DOOD EN LEWE, 

   HERKEN DIE LAM, OP AARD’ GESLAG.

 

 2. DIE BLYE DAG KOM ALTYD NADER; 

    ONS HOOR ALREEDS DIE WELKOMSGROET,

    WAARMEE DIE VROMES, SAAM VERGADER,

    HUL HEER EN KONING SAL ONTMOET, 

    DAN TOON HY IN DIE HEMELSALE

    DIE HEIL VIR HULLE WEGGELê, 

    EN RUIS DIE LIED IN ALLE TALE: 

    “DIE HELFTE IS MY NOOIT AANGESê!”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00