Ds. Johan Botha is gebore op 06-10-1956 in Beaufort West. Sy Hoërskool loopbaan het hy begin en voltooi in Hoërskool CR Swart in Pretoria. Hy en Flippie is getroud in 1981, en is albei 2 jaar later in 1983, 'n maand uit mekaar, gered. Die Here het hulle geroep vir voltydse diens, en is in 1986 Kweekskool toe. Hy is tans Leraar by die E.G.KERK PTA-OOS Gemeente.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00