WONDERLIKE WANDELING deur Babsie Scholtz

 

Oomblik na oomblik, te wandel met hom,

Oomblik na oomblik, wat ook al mag kom.

En in Sy krag oorwinning behaal,

Totdat Hy my ook huistoe kom haal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00