SY NAAM…JEHOVA YJIKENI deur Babsie Scholtz

 

As ek na die Kruishout opkyk, Heer,

Sien ek geregtigheid vir my.

‘n Mens, verkeerd, verdraaid en nog veel meer

Kry daar vergiffenis vol en vry.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00