HY KAN NIE VERBORGE BLY NIE MARK.7:24
INLEIDING:
I) WIE?
1) CHRISTUS WAS GOD SE WONDER VIR DIE VLEESGE-WORDE MENS:
Reeds van voor die grondlegging van die wêreld het die Here bepaal dat Sy Seun na die wêreld sou kom om vir ons sondes te sterf.
2) AS SY GAWE AAN ‘N STERWENDE WêRELD.
Joh.3:16
3) AS DIE LIG VAN DIE MENS.
Joh.1:4+5“EN DIE LEWE WAS DIE LIG VAN DIE MENSE, EN DIE LIG SKYN IN DIE DUISTERNIS.”
II) WAAROM? HY KON NIE WEGGESTEEK WORD NIE.
1) WEENS DIE OU TESTAMENTIESE PROFESIë.
Hebr.1:1
2) WEENS SY KARAKTER:
DIT IS NIE MOONTLIK OM LIG LEWE EN LIEFDE WEG TE STEEK NIE.
Sy aankondigings Hy het verklaar dat Hy die Lig van die wêreld is. Joh.8:12 +9:5
Joh.10:10 “Ek het gekom dat julle lewe in oorvloed kan hê.”
Joh.15:9 “Bly in hierdie liefde van My”
3) OMDAT HY GAWES VIR DIE MENS HET.
Die uitstorting van die H.G. en die ewige lewe. Rykdom in Christus
A) AANNEMING IN CHRISTUS: JOH.1:12
B) NIE MEER BYWONERS NIE MAAR MEDE-BURGERS VAN
GOD: EFE.2:19.
C) CHRISTUS ONS HOOF: EFE.1:22
D) DEELGENOTE VAN DIE GODDELIKE NATUUR 11 PET.1:4
E) ERFDEEL HET: EFE.1:11
F)
G) GEMEENSKAP 1 JOH.1:7
H) NIE MEER VREEMDELINGE NIE, MAAR HUISGENOTE
VAN GOD EFE.2:19
I) DAT ONS IN DIE LIGGAAM INWOON 11 KOR.5:6
J) DIE JUK VAN DIENSBAARHEID: GAL.5:1
K) ONS ONTVANG DIE ONVERWELKLIKE KROON VAN HEERLIKHEID: 1 Pet.5:4
L) VIR MY IS DIE LEWE CHRISTUS: FIL.1:21
M) MEDEWERKERS IN CHRISTUS: ROM.16:3
N) NAVOLGERS VAN CHRISTUS: EFE.5:1
O) AS IEMAND ‘N OPSIENERSAMP VERLANG: 1 TIM.3:1
P)
III) WANNEER? HY KON NIE WEGGESTEEK WORD NIE.
1) TOE HY IN DIE BOESEM VAN SY VADER WAS NIE:.
DIE GELIEFDE SEUN MOES BEKEND GEMAAK WORD.
Joh.1:18
2) NADAT HY 30 JAAR OUD WAS:.
HY HET HOMSELF AAN JOHANNES VOORGESTEL IN DIE JORDAAN AS DIE LAM VAN GOD.
Joh.1:29
3) TOE HY IN DIE HUIS WAS:
DIT WAS RASERIG IN DIE HUIS, DAAR WAS OOK GEEN HUIS GROOT GENOEG VIR HOM NIE.
Dogtertjie van Jairus.
4) IN DIE GRAF:
DIE DOOD EN DIE GRAF KON HOM NIE BINNE HOU NIE.
Soos met Laserus Joh.11
IV) VIR WIE:
1) VIR DIE WAT HOM SOEK.
JER.29:23 “En julle sal My soek en vind as julle na my vra met julle hele hart.” Soek en julle sal vind.
2) IN DIE WAT HOM VIND:
As die Here Jesus in julle harte woon, sal die geur van Sy liefde en die Lig van Sy teenwoordigheid nie weggesteek word nie.
Joh.12:36 Sê: “Hy het Homself weggesteek”
3) AAN DIE ONGELOWIGE WêRELD.
Die dag sal aanbreek wanneer elke oog Hom sal sien. Soos Hy van julle weggeneem is sal Hy na julle terugkeer. (Hand.1:11)
4) VIR DIE DODE GROOT EN KLEIN SAL HY WEES.
Hy kom om die wêreld te oordeel. Open.20:11-15.