GETUIENIS LEWERING:Jer.15:16-20
Inleiding:
As getuienisse van die Here kan ons baie leer van die ondervindinge van “Heilige manne van ouds”. Ons kan na hulle gevare en versoe-kinge, sowel as hulle voorregte en verantwoordelikhede is baie die-selfde soos in ons tyd.
1) DAAR WAS VREUGDE IN
DIE WOORD VAN DIE HERE:
Vs.16. Dit mag na die eerste woorde wees wat die Here tot Jeremia gespreek het waarna hy verwys, soos in hfts.1:7 verwys. Die vreugde in die Woord van die He behels twee dinge:
I) Dat ons seker maak dat dit die Woord van die Here is.
II) Dat ons weet dat ons dit in ons harte ontvang het –eet dit- dat dit die hoop en insirasie van ons lewe is. Die Woord an die Here is soet vir die watdit eet, maarsal bitter gevolge hê as dit begin met Sy reiniging. Open.10:9.
2) INDENTIFISERING MET
DIE NAAM VAN DIE HERE:
Vs.16 b Want U naam oor oor My uitgeroep. As die Woord van die Here in ons harte kom, moet Sy karakter in ons afgedruk word. Om na die Here verander te word is die kragtigste getuienis vir die Here. Om Jesus Christus te ontvang. Die Woord van die Here slaat ons na Sy Beeld verander.
3) DIT BRING VERWYDERING
VAN DIE VYANDE VAN DIE HERE:
Vs.17 Ek het nie in die vergadering van die spotters gesit, in hulle sondes …. Die wat die Woord van die Here liefhet sal nie in diekring van die spotters staan nie. Ps.1:1-2. Hoe kan ons teen alle ongeregtigheid getuig? 2 Kor.6:17-18.
4) DIE EWIGDURENHEID VAN
DIE WOORD VAN DIE HERE:
Vs.18 Die wat bedrieglik handel sal opdroog, op die tyd wat verfris-sende water die meestenodig is. Die Here sal nie gefaal word in die tyd van nood nie, Sy doel sal dan nie vir my parralele loop met SY verwagtinge nie. In die tyd van afval wag.
5) VERSEKERING VAN DIE HERE:
Die Here spreek, die fomtein van Lewende water, het weer deur gebreek. Die Woor van Goddelike getrouheid het die dwaling weerlê. (19-21)
i) Die Beloftes:
ii) Voorwaardes
Keer terug na jou eerste liefde. Na gemeenskap. Bly met My, Handel