Beeld Klank en Video Preke
1. VERBLY JUL IN DIE HERE, DIE GOD VAN ISRAEL.
SING ALTYD DEUR SY ERE, GEHOORSAAM SY BEVEL.
HY STEL DIE SEE SE GRENSE, LAAT DIE SEISOENE KOM.
SY GUNS IS OOR DIE MENSE – O ALMAL, BUIG VOOR HOM !
2. VERBLY JUL IN DIE HERE, VOLK WAT VERLORE WAS.
HY HET JUL SELF VERSAMEL, UIT ELKE TAAL EN RAS.
JUL WAT DEUR HOM GERED IS, GEKOOP AS EIENDOM,
VIR WIE DIE LIEFDE WET IS, VERKONDIG DAT HY KOM !
Your email address will not be published. Required fields are marked *
Comment *
Name *
Email *
Website
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.