GESANG 214
1. O GEES VAN VADER EN VAN SEUN, ONS BANGE HART TOT TROOS EN STEUN,
GETROUE GIDS IN AL ONS GANGE, U WAT ONS IN DIE WAARHEID LEI,
U WAT ONS HOOGSTE HEIL BEREI – U LOOF ONS MET ONS FEESGESANGE !
U WIL DIE GOEIE IN ONS WERK, BEWAAR, VERMEERDER EN VERSTERK.
2. DIE VOLHEID VAN DIE HEIL’GE GEES IS UITGESTORT MET PINKSTERFEES…
DIE KERK SE WORDING BLY ‘N WONDER ! DIE GEES HET SELF DIE HUIS GEVUL,
EN TONGE SOOS VAN VUUR HET HUL VERDEEL OOR ELKEEN IN BESONDER.
IN TALE SOOS DEUR GOD GEGEE, DEEL HUL SY GROTE DADE MEE.
3. HY MAAK DIE SKRIFTE VIR ONS OOP; BEKEERDES, DEUR DIE GEES GEDOOP,
ERVAAR MET BLYDSKAP SKULDVERGEWING: VERLOS NA LIGGAAM EN NA GEES,
DEEL HUL GELOWIG IN DIE FEES VAN GOD SE NUWE HEILSBEDELING.
HOM WAT HUL UIT VERKEERDHEID RED, EER HUL VOLHARDEND IN GEBED.
4. O GEES, BEREI DIE HARTE VOOR DAT ELKEEN WAT U BOODSKAP HOOR VERSEKER WEET:
EK IS BEHOUE. LAAT ONS VIR U ‘N WERKTUIG WEES, U TONG EN TAAL,
O HEIL’GE GEES -U BLY VIR EWIG DIE GETROUE ! NIE AAN ONS, HEER,
NIE AAN ONS, HEER, AAN U ALLEEN VIR EWIG EER !