GESANG 212

1. DIE HERE SALF ONS MET SY GEES TOT DIENS EN HEILIGHEID, 

   TOT KONING, PRIESTER EN PROFEET – TOT WARE CHRISTEN WEES. 

 

2. GEMEENSKAP MET DIE HEIL’GE GEES IS VOEDSEL VIR DIE GEES – 

   WIE DIE VERBORGE MANNA EET, VIER MET DIE VADER FEES. 

 

3. DIE WERKING VAN DIE HEIL’GE GEES VERLIG ONS WONDERBAAR – 

   DIS BY DIE WOORD DIE KANDELAAR: VERHELDER WAT ONS LEES. 

 

4. DIE WANDEL DEUR DIE HEIL’GE GEES, EN NIE NA EIE SIN, 

   LAAT ONS STEEDS BID, GETUIG EN DIEN, EN LIEFH^ SONDER VREES.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00