GESANG 155
1. TOT IN DIE HOOGSTE HEMEL, EER
EN LOF AAN HOM WAT TRIOMFEER:
DIE SEUN BY GOD DIE VADER !
WIL ALMAL SAAM DIE BOODSKAP DRA:
ONS STAAN NIE MEER BY GOLGOTA,
MAAR NUUT IN SY GENADE !
WAAR HY BY GOD ONS VOORSPRAAK IS
DAAR GEE SY GEES GETUIENIS
IN ONS AS AL SY LEDE.
DI` GEES LAAT ONS IN WAARHEID GLO,
VERSTERK ONS STEEDS MET KRAG VAN BO,
EN LEI ONS SWAK GEBEDE.
2. MET U WAT LEWE EN REGEER,
LEEF U BELOFTE IN ONS, HEER:
EK SAL JUL NOOIT BEGEWE !
LAAT KOM U KONINGKRYK EN BRING
DIE SE~N WAT AL VERDER KRING –
DIE MENS TOT NUWE LEWE.
DRA, MET DIE EVANGELIEWOORD,
U WAARHEID DEUR DIE MENSDOM VOORT –
TREK DEUR U GEES HUL NADER !
ONS WIL STEEDS, AAN U DIENS GEWY,
DI` WOORD, AS KINDERS, BLY VERSPREI:
DIE W^RELD H`T ‘N VADER.
3. VOOR U MOET ELKE KNIE HOM BUIG,
EN ELKEEN WAT VIND, SAL JUIG
DAT GOEDHEID NIE ONTBREEK HET !
MAAR HULLE WAT U NOOIT WOU DIEN,
HUL SAL MET EIE O~ SIEN
HOEDAT HUL U DEURSTEEK HET !
O VOORSPRAAK AAN GODS REGTERHAND,
U MENSHEID IS VIR ONS DIE PAND
DAT U ONS NOOIT BEGEWE.
ONS IS DIE LEDE, U DIE HOOF;
U GEES BEWERK WAT U BELOOF:
EK LEEF, EN JUL SAL LEWE.