GESANG 146
1. DIE HEER, DIE HEER HET OPGESTAAN !
DIE HEER HET WAARLIK OPGESTAAN !
VIR SONDAARS HET DIE HEER GESTERF,
DIE LEWE DEUR SY DOOD VERWERF !
HY HET OORWIN DIE DOOD EN HEL –
LAAT ONS DIT W^RELDWYD VERTEL !
2. MET HOM KAN DIE GEMEENTE JUIG;
SY GEES WAT IN ONS HART GETUIG,
LAAT ONS STEEDS BIDDEND OP HOM WAG;
VERNUWE SO ONS SWAKKE KRAG.
OORWINNING IS VIR ONS VERKRY
OOR SONDEMAG EN -HEERSKAPPY.
3. U LEEF, O HEILAND, EN U BLY
ONS IN DIE AARDSE STRYD NABY.
EN WAAR ‘N MENS JOUSELF VERLO~N,
U VOLG, DAAR WORD U KRAG BETOON.
DIT IS ‘N KRAG WAT TELKENS WEER
TOT AAN DIE EINDE TRIOMFEER.