GEBED IN DIE HEILIGE GEES: ROM.8:26-27 +34

Wanneer ons in die Gees bid is dit Hy wat vir ons intree. Die Here Jesus is ons advokaat by die Vader en word nie ebinvloed deur ons lewenswandel nie. Die Heilige Gees wil deur ons werk en word belemmer deur die toelating of gewilligheid om Hom te gehoorsaam.

Rom.8:15-16 Sê Hy wanneer ons bid, of huil huil Hy deur ons. Dieselfde gebeur in Hand.2:4 het inspirasie ontvang.

Die Heilige Gees is ‘n getuienis gewenede Gees en doen dit deur die Christen Joh.15:26-27 hand.5:32.

Hy is ‘n oortuigende Gees wanneer Hy op jou sal kom. Joh.16:7+8

Hy is ‘n Gees wat ons in teerheid nader aan Hom wil bring maar nooit losstaande van die Bruid nie. Opeb.22:17

Die Heilige Gees het ons nodig om Sy intredende bediening te vervul. Wat ‘n voorreg, om deel van die Hemelse bondgenootskap te wees. Hy wil deur ons dink en praat en wil ons vry maak om deur ons gedagtes te kan dink, om deur ons te huil en deur ons te sug. Wanneer ons Hom eers toegelaat het sal ons verhomet Hom ‘n realiteit word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00