Francois Carr het by ‘n jeugbediening betrokke geraak wat na herlewing verlang heten daarvoor gebid het. Hy het ‘n roeping van die Here vir ‘n herlewingsgeoriënteerde bediening tydens ‘n jeugkamp in 1992 ontvang. Gedurende ‘n tyd van gebed het God dit op sy hart gelê om die boodskap van herlewing deur middel van herlewingskonferensies, herlewingsmateriaal en gebed vir herlewing uit te dra. Hy het die Nasionale Koördineerder van Herlewing Suid Afrika geword, terwyl hy nog as voltydse offisier in die Weermag gedien het. Hy het deeltyds studeer en sy B-graad in teologie verwerf, sy Magistergraad in Berading en sy Doktorsgraad in Bediening.
Keywords : Francois Carr teks preke , Francois Carr video preke , Francois Carr klank preke , Francois Carr preke