Etienne Maritz het Kanker , Indien u tot sy mediese- en ander koste wil bydra Kliek Hier

          

Kyk Getuienis Hier

Ds. Etienne Maritz het op 17 November 1971 tot bekering gekom.  Hy is duidelik vir die bediening geroep en het vanaf 1973 -1979 sy teologiese studies gedoen. Hy is daarna beroep as leraar van die Ned Geref Kerk en het in gemeentes in Namibië en Suid-Afrika gedien.  Hy het ook al die jare rondreisend evangelisasie -dienste oral in die land gehou en soms ook in ander lande.  Hy is ook baie genooi om oor gebed en herlewing te preek sodat dit vir 'n tyd lank 'n voltydse bediening was.  Hy was ook vir baie jare betrokke by Bybelskole, waar predikers van oral uit Afrika opgelei word.  Sy bediening is veral gerig op lering van die basiese waarhede van ons geloof, wat help met geestelike groei tot volwassenheid in Christus.  Hy het verskillende herlewings in sy bediening ondervind en getuig graag daarvan om ander aan te moedig om te bid vir herlewing.  Ds. Etienne Maritz, sel: 071 360 0013, pastorie: 056 777 1747, epos: etiennemaritz7@gmail.com.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00