Ds. Etienne Maritz Fonds
 
 
Kyk Getuienis Hier
 
Liewe Broer/Suster in Christus,
 
Soos u waarskynlik weet, is Ds. Etienne Maritz vroeg in 2013 gediagnoseer met beenmurgkanker.
 
Vir etlike maande lank het hy chemoterapie en ander behandeling ontvang. Sy mediese fonds is reeds uitgeput en daar is nog nie vir al sy behandeling betaal nie.
 
Hy moet minstens twee keer per maand Pretoria toe en terug ry, wat ook ekstra koste vir hom meebring.
 
Hy is tans in die proses om voorberei te word vir ‘n beenmurgoorplanting en dit is nog nie seker of die mediese fonds daarvoor sal betaal en of ds. Maritz self vir ‘n gedeelte van die koste verantwoordelik sal wees nie.
 
Indien u tot sy mediese- en ander koste wil bydra, sal ons baie bly wees as u dit direk in die rekening wat spesifiek vir dié doel geopen is, sal inbetaal.
 
Die besonderhede is as volg:
 
ABSA, Koppies
Taknr. 334-436                                        Taknr. vir internasionale betalings: 632-005
Rekeninghouer: Ds. Etienne Maritz Fonds
Rekeningnommer: 92-8882-0819
 
Baie dankie!
 
Geteken: Neels de la Rey, Susan Jooste en Retha de la Rey
 
Beheerraad:
 
Neels de la Rey 082 444 5457
Susan Jooste 071 610 9294
Retha de la Rey 083 451 9394
 
Posbus 30, KOPPIES, 9540
 
Luister en Kyk Etienne Maritz Preke Hier ( Kliek onder) 
        
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00