DIE WEGRAPINGS GEBEURE:
INLEIDING:
· In die lig van die naderende wederkoms is daar sekere dinge wat u en ek moet weet.
· Die Joodse huwelik vind altyd volgens tradisie op ‘n Woensdag plaas.
· Rosh Hasannah is die begin van ‘n nuwe jaar vir die Jode. Hierdie jaar is dit ooreenstemmend met ons son kalender want die Jode werk op die maan kalender.
· Datum: Aand van 30 Sept – 1 Okt.
· In die lig van die tuimelende ekonomie.
· In die lig van die tuimelende politiek
· In die lig van die tuimelende godsdiens van die wêreld.
· In die lig van die tuimelende sosiale strukture, immoraliteit is aan die orde van die dag 1 Kor.6:10
· Iewers moet die streep getrek word, nie onmoontlik dat hierdie die week mag wees wat die koms van die Here mag plaasvind nie.
· Die tafel is gedek, die Here wil SY bruid oproep, is jy gereed.