DIE TEENWOORDIGHEID VAN DIE HERE JESUS LUK.9:18-27

INLEIDING:

Die twee groot vyande van ‘n Christen is depressie en ontmoedig-ings. Hierdie twee vyane het nog altyd gewrk en veroorsaak ongelooflike chaos, en word erger hoe nader ons na die einde beweeg. Ons tree nou die gestelike oestyd in van die Chrsten se jaar. Terwyl ons langs alle waters die saad moet saai is die werk en oes geleenthede volop.

Daar was nooit ‘n groter behoefte as nou vir die Christen om te getuig nie. Wanneer die Christen soldaat uitgaan in die oorlog is die grootste vyande vir hom ontmodiging en depressie. Daar is genoeg rede om depressief ten ontmodig te word.

1 Pet. Verwys na die regverdige Lot wat sy siel daagliks gepynig het  toe hy die wêrels gesindgheid en vrugteloosheid van sy dag.

Die stadige afname in geestelike betrokkenheid die doodshied onder kerk van vandag nou ja nog vele maar om dit te sien  is dit soos enkelinge wat teen ‘n wateval staan om die bietjie te keer om nie in die ewige swael brand hel in te dompel nie.

Dit was soos in die dag Haggai het daar deur Godelike intrede die ‘n klein oorblysel oorgebly wat na Ballingskap terug gekeer het Jerusalem toe. Dit sal ook so wees in die laaste dae. Depressie en ontmoediging le alle goddelike poginge lam, en die wek van die Here krimp.

Alles wat dui op die teenwoordigheid van die Here was die Here Jesus. Hebr.1 sê dat Hy onder ons kom woon het of kom Tabernakel het. In die Tabernakel was die Allerheiligdom die koogtepunt van Sy teenwoordigheid waarin die absolute heerlikheid van die Here gewoon het.

Die kinders van die Here het ‘n groot behoefte aan ‘n tonikum met die woorde Wees nie bevres nie.  Daar is twee waarhede: Die beloftes van die Here en die teenwoordigheid van die Here. Dat die Here met ons ‘n verbond gesluit het, Dat Sy Gees met ons sal wees.

Sien die noodsaaklikheid van sterkte: “wees sterk” hoe kan die swakkeling sterk wees, haggai 2 se dat dr ‘n fontein is  die teenwoor –digheid van die Here en Sy Heilige Gees. Die doel van sterkte is om te werk.

My Gees sal met jou wees, wat het ons meer nodig. Paulus gee aan die jong Timotheus drie liglyne om sterk in die Here te word: 1) Predik die word, 2) Hou aan tydig en ontydig 3) bestraf en vermaan  met geduld en doen die wek van ‘n evangelis.

DIT BRING DIE TEENWOORDIGHEID

VAN DIE HERE TERUG:

Hoe bly ek in Sy teenwoordigheid:

1) Sy teenwoordigheid is in gevaar as alles nie in my lewe reg is nie  Neh.2:1

2) Vreugde:  Ps.16:11

3) Krag vir diensbaarheid vir die Here en vir ons medemens: Neh.2:6

WAT BRING DIE TEENWOORDIGHEID

VAN DIE HERE IN:

1) Redding:       Ps.42:5

2) Rus              Ex.33:14

3) Vruegde:      Ps.16;11

4) Beskreming Ps.31:20

5) Hoogste gemeenskap: Ps.140:3 Predi.2:41

Om die teenwoordigheid van die Here in ons harte te dra sal ons die Here Jesus voluit moet volg. Kyk Ek is met julle tot aan die voleinding van hierdie wêreld. Hy het aan ons ‘n voorbeeld gelaat dat ons in Sy voetspore moet wandel. Volg jy My. Is dit moontlik dat Hy opgestaan het in die nuutheid van lewe en in hemelse plekke sit? Dink net hoe wonderlik om Hom te volg waar engele begerig is om na te volg en die wonderlike moontlikhede om met so ‘n lewe te assosieer.

KOM ONS KYK NA DIE KRAG VAN DIE TEENWOORDIGHEID VAN DIE HERE:

Die Ark van die Here is by uitstek die O.T. prentjie  wat op die Here Jesus dui en Sy krag van Sy teenwoordigheid  wanneer dit in kontak met Hom gebring word.

1)      Die teenwoordigheid is die hoop vir die nederige:

Joshua het sy klere geskeur en op sy aangesig geval voor die Ark van die Here Joh.7:6 Israel het voor die manne van Ai gevlug verslaan weesn hulle sonde. Dit het Joshua na die aarde laat buig, in nederige en hulpelose toestand voor die Here. Geheime sondes is die rede van baie neerlae in die diens van die Here. As ons besef wat ‘n oneer dit op die Naam van die Here bring sal ons meer dikwels op ons kniee wees. Soms het die vyand die voordeel oor ons, is dit nie ‘n herlike vertroosting om te weet dat Hy gesê het: Kyk Ek is met jou en dat alle mag aan ons gegee is. Matt.28:18-20

2)      Die teenwoordigheid van die Ark is die Heerlikhied van Israel:

Die heerlikheid het van Isral gewyk, want die Ark van die Here is geneem 1 Sam.4:22 Israel sonder die Ark is soos ‘n kudde sonder ‘n Herder, sout wat laf geword het ‘n liggaam sonder ‘n siel. Wat is meer nutteloos as souts sonder smaak. Wie is meer kragteloos as ‘n Christen sonder krag? Rig.16:20 Die teenwoordigheid van Christus is die heerlikheid van die kerk. Die Kerk of Christene sal leef en skyn en triomfeer net in die verhouding ruimte in my lewe gegee word. Hy sal Sy heerlikheid nie met ander deel nie.

3)      Diie teenwoordigheid van die Ark is die ondergang van Heidendom:

Dagon het op sy aangesig geval voor die Ark van die Here 1 Sam.5:4 Geen ander god kan in die teenwoordigheid van die Here Jesus ons ARK staan nie. Al die magte van hierdie wereld moet buig en breek voor die mag van die Here Jesus wie se naam bokant alle name is. Bring die lewende Christus in direkte konflik met die heidendom dan sal dit val voor SY voete.

Daar is geen ander oplossing nie, daar mag ‘n Dagon in die hart wees wat himself wil verheerlik teen die Here, dinge soos trots wêrelds gesindheid, ens. Laat die Here esus na vore kom.

4)      Die teenwoordigheid van die Ark is die probleem vir die vyande:

Wat sal ons met die Ark doen 1 Sa.5:8 Wat sal ons met die Ark doen 6:2 Pilatus het verklaar: Wat sal ek met die Jesus doen? Die Skrifgeleerdes en die Fariseers het met mekaar gekommunikeer en gevra wat hulle met die Jesus moet doen Luk.6:11 Hulle het soos die Palistyne ooreengestem om Hom weg te stuur. Hulle het seker gemaak dat Hy uit hulle midde moes verdwyn.

Toe die Here Jesus deur SY ees en Woord voor hulle te stane gekom het was dar verwarring in hulle harte. Wat moet ek doen? Of daar is onderwerping en aanvaarding of weerstand en rebellie.

5)      Die teenwoordigheid van die Ark is die bestraffing van die Vooropgestelde:

Die manne van Bet Shemmah het in die Ark gekyk. Daar was van die mense 50 000 geslaan 1 Sam.6>19 Om die deksel van die Ark te lig was om dit weg te neem wat dit bedek het en om die wette te breek en hulleself bloot te stel aan die bedizening van die dood. Dit sal met jou gebeur as jy doelbewus die versoening van die Here Jesus weggskuif 1 Joh.2:2

Ussia het sy hand uit gesterk na die Ark van die Here en die Here het hom vir sy fout dood neergeslaan 2 Sam.6:6 Die waarskuwing was gegee. Hulle mag nie aan die Heilige voorwerp raak nie anders sal hyulle sterwe: Num.4:15.

Die ark is die simbool van die sterkte van die Here en het nie die mens se hande nodig nie om dit staande te hou nie. Eli het bvoor die Ark van die Here gebeef en het dood neergeval. 1 Sam.4:18 Ongeloof laat baie struikel vir die saak van Christus. Wat se belaglikheid sou dit gewees het om ‘n tou vir die Here Jesus uit te gooi terwyl Hy op die waters loop.  Soomige mense is meer besorgd oor die Reddende Christus as die redding van siele.

6)      Die teenwoordigheid van die Ark is die vreugde vir die kind van die Here:

“So het Dawid en die hele Israel die Ark van die Here teruggebring met vreugde En Dawid het voor die Ark van die Here gedans met sy hele mag” 2 Sam.56:15-16 Dit dui op die teenwoordigheid van die Here wat altyd vreugde bring in die harte van die kinders van die Here. Dit bring afguns by die ongeredde soos by die dogter van Saul wat Dawid gespot het. As Dawid met vreugde gedans het toe hy aan alles gedink het wat dit kon betekken  dat die teenwoordigheid van die Here terug is hoeveel te meer vir ons wanneer die Here Jesus weer in ons midde terug is.

7)      Die afwesigheid van die Ark van die Here is die neerlaag vir die kind van God:

Hulle het gedink om op te trek tog het die Ark van die Here van hulle pad gegee Num.14:44

Hulle het sonder die Ark van die Here gegaan en was voor hulle vynade oorwin. As ons in ons eie sterkte gaan sal ons dieselfde gevloge dra. Elke Christen poging is ‘n mislukking in die oe van die Here hoewle dit in die oe van mense as suksesvol kan voorkom.

“Sonder My kan julle niks doen nie”  Joh.15:5 Dit is moontlik vir ‘n spesiale oomblik om siele vir die Here Jesus te win om niks anders as ‘n blote vertoning voor mense te wees nie. Petrus was die hele nag in ‘n Christuslose boot en het niks gevang nie Luk.5:5 Maar toe die Here Jesus met hom was, het hy goeie sukses gehad.

DIE TEENWOORDIGHEID VAN DDIE HERE JESUS:

Lukas 9:18-27 Matt.16:13-21

As ek myself onderwerp aan die gesag van die Woord sal my lewe sentreer rondom die Here Jesus self.

1)      DIE HERE JESUS EN PRIVATE GEBED:

Lukas sê dat Hy alleen gebid het vs.18

Baie wil nie alleen bid nie, vind nie verlustining in gebed nie.

Die Here Jesus was dikwels alleen in gebed met die Vader.

Matt. Bevestig dat die wat in die geheim bid sal in die publiek geopenbaar word.

2)      DIE HERE JESUS EN PUBLIEKE OPINIE:

Hoe ironies dat nadat Joh.1:29 verklaar het dat Hy ie Christus is die Seun  van die Lewende God wat die sonde van die wêreld wegneem

Hulle in absolute verwarring was: Hy vra Sy dissipels wie sê die mense is Ek. Die stem van die publiek was verwarrend stem van onkunde

Dn maar julle wie sê julle is Ek?  Petrus se verklaring so akkuraat.

Wat is makliker om te sê wat ander van Hom sê of wat jy self van Hom obndervind het.

3) JESUS SE PERSSONLIKE OORTUIGINGS:

Nie genoeg om te deel wat andere sê nie wat dink jy van Jesus.

Petrus antw. U is die Chirstus die Gesalfde

Rom.10:9 “As jy met jou mond die Here jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het sal jy gered wor”

4) DIE HERE JESUS EN PLAAS VERVANGINGS:

Vs.22 “Die Seun van die mens moet ly”

Hy is die oof van ons verlossing

Hy het gehoorsaamheid geleer deur wat Hy gely het.

Wys hulle harte in vyandsakp teen die Here is.

Wrede hand het Hom vas gespyker maar Hy het SY lewe neergelê en is weer opgeneem Joh.10:18. Hy het volgens Skrif vir ons sondes gesterf het opgestaan vir ons regverdigmaking.

5) DIE HERE JESUS EN DISSIPELSKAP:

As iemand agter My aan wil kom moet hy himself verloën  sy kruis opneem en My volg vs.23

Die ou self speel die rol van omverwerping van die Ho9 Prietser wat die Here Jesus nie wou aanvaar nie.

Die kryuis sal altyd vir die wereld skandelik wees en die self wil nie gekeruisig word nie. 2 Tim.2:11-12 As ons met Christus gesterf het sal ons ook saam met Hom lewe. As ons verdra sal ons met Hom regeer. As ons Hom verloën sal Hy ons verloën

Noodsaaklik dat ons in gemeenskap met Hom lewe.

6) DIE HERE JESUS EN DIENSBAARHEID:

Wie sy lewe verloor sal dit vind vs.24

Jy verloor jou lewe om te red en y red jou lewe om te verloor.

Tyd wat ons met die Here Jesus spandeer is gespaar en sal ons red

Ek mag gered wees maar nog nooit my lewe verloor nie: 1 Kor.3:15

7) DIE TOEKOMSTIGE HEERLIKHEID:

Wie hom vir My skaam en My woorde vs.26-27 Die Woord van die Here Jesus val of staan kan nie met woorde speel nie.

Het Homself ontledig en gehoorsaam geword 2 Kor.5:10

Is ‘n liefdes slaaf vir die Here Jesus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00