DIE MIDRASH: JOH.1:44-51
INLEIDING:
Dit is vir ons so belangrik om die Bybel uit ‘n Joodse perspektief te verstaan aangesien die Bybel uit hulle agtergrond geskrywe is.
Eerstens moet ons onthou dat die Here Jesus ‘n Rabbie was en be-kend gestaan het as die geslafde of Messias. Paulus die Apostel was ook ‘n Rabbi wat van Tarsis gekom het. Rom.11:18 wys daarop dat die Jode die wortel is en ons daarop ingeplant is. Joodse Christene was die eerste Christene. Die wortel van die kerk was Joods.
Ons sal nie die N.T. verstaan as ons nie die Joodse Boek verstaan nie. Rabbis het op sekere maniere geleer en geskrywe. Elke N.T skrwyer was Joods behalwe Lukas was ‘n proseliet was wat onder die Jode tot bekering gekom het.
Kom ons begin om die Joodse verklaring van die Skrifte te verdui-delik. Die manier hoe Rabbis geleer het was bekend as die Midrash.
In Hnad.5 lees ons van Gemaiël waaronder Paulus geleer het. Hy dus ‘n dissipel van Gemaliël. Sy oupa se naam was Halel wat die skool van interpetasie begin het, en Gamaliël was die leier van die skool in die tyd van die Here Jesus.
Daar was twee soorte Firriseërs in die Tweede tempel periode gewees. Die ander skool se naam was Semmiete (Schammay). En die ander die Halel.
Gamaliël het verskeie gunsteling studente verwerf waarvan een Ankreos wat ‘n Arimeerse Bybel geskrywe het.
In Gamaliël se skool was daar sewe beginsels wat geleer was om te weet hoe die Bybel saamgestel is. Hierdie beginsels vorm die basis van Joodse eksegese van die Bybel.
As die Jode dan Joh.1-3 lees sal hulle vir jou sê dat dit ‘n Midrash van die skeppings verhaal van Gen.1-3 wees. M.a.w. Joh.1-3 vertel aan ons die verhaal van die Nuwe skepping. Vir die Joodse Christen sal hierdie ‘n Midrash wees van die skepping. Gen.1-3.
Die Jood sal ‘n parallele vind tussen Gen.1-3 en Joh.1-3.
Ons lees in Joh 1 dat doe Woord vlees geword het of Logos geword het. Dit verwys na die skeppings werk van die Here wat in ‘n per-soon was wat Logos beteken.
Die bekeerde Jood sal sê kom ons kyk na die skepping en die Nuwe skepping en sien die ooreenkomste.
1) Soos Adam en Eva in die tuin gewandel het Wandel Hy nou in die Nuwe skepping op die aarde. In Joh.
2) Ons sien in Genises dat die Here lig en duisternis geskei het so in die N.T. het Hy die lig en die duisternis kom skei.
3) In Genesis het ons die klein lig voor die Groot lig soos in Johannes die doper die klein lig is wat voor die Here Jesus die groot Lig gewees het.
4) In Genesis het die Gees van die Here op die waters gesweef en is die skepping voortgebring. In Joh.3 word uit die water die Gees van God in die mens voortgebring.
Met Midrash word verstaan dat die boom van die lewe in Gen ook in die Millinium bestaan Eseg.47 en dan weer aan die einde van Openb. Die boom van die lewe wat deur die vyeboom verteenwoordig is.
In Joh.1:45 is die verhaal van die nuwe skepping waar die Here Jesus Nataniël ontmoet en dan sê “in wie daar geen bedrog is nie”
Nataniël beteken: Deur die Here gegee.
Nataniël vra die Here Jesus hoe Hy van hom weet: Vs.49 Die Here Jesus antwoord voor Fillipus jou geroep het, toe jy onder die vye-boom was, het Ek jou gesien.
Vs.50 Nataniël antwoord: Rabbi U is die Seun vna God, u is die Koning van Israel. Die Here Jesus antwoord Nataniël: Glo jy omdat Ek vir jou gesê het: Ek jou onder die vyeboom gesien het. Jy sal groter dinge sien as dit.
Nataniël het Hom as Rabbi aangespreek. Hoe weet u: Voordat Filipus jou geroep het was jy onder die vyeboom. Hy was onder die vye-boom, maar die verdere betekenis is dat van die begin van die Skep-ping af van die Tuin af het Ek jou reeds geken. M.a.w. die Here Jesus weet wie Hom gaan navolg voor hulle geboorte af.
Wanneer ons getuig of die evangelie bring is ons soos Filipus wat siele aan die Here Jesus voorstel en hulle dan die geleentheid gebied word om gered te word.Uit ons westerse sienswyse sien ons net ‘n deel van die waarheid en nie die geheel nie.
Dit beteken maar net dat ons so beperk is in wat ons van die Skrifte verstaan.Ons lees ‘n Joodse Boek met ‘n heidense gedagte wêreld aangaande dit.
Met die Midrash word tipilogië en allergorië en simbole gebruik om lerstellings te verduidelik en te verlig. Ons sal nooit leerstellings daarop bou nie.
As jy leerstellings simboliseer is dit Gnostsisme.bv. ons weet dat die Here Jesus die Pasga Lam is. As ons ‘n lammetjie neem en die hele Pasga verduidelik sal dit net meer lig werp aangaande die Pasga. Hier gebruik ons simbole om die leerstelling van versoening te ver-duidelik. Dit is Bybels.
Aan die anderkant wanneer daar mistereuse simbole en openbaringe is, aangaande die lam en ander betekenisse in die Pasga lees as wat daar staan is dit Gnostisisme. Dit is nie reg nie.
Ons moet altyd Skrif met Skrif vergelyk.
Ons het verskillende vorme van skrywe in die Bybel. Ons het gedig-te, soos die Psalms, dan Apokalipteise boeke soos Openb, dan Sag. Dan het ons verhalende boeke: dan is daar leteratuur gevul met wysheid. Bv. Spreuke, en Prediker.
Dan het ons die Sendbriewe van die Apostels. Die van Johannes en Paulus dan lerende sendbriewe soos die van Jakobus, Petrus en Paulus. Dit is gedeeltes wat verklaar word om aan ons die res van die Bybel te vrduidelik. Hebr. Is ‘n geinsprieerde boek wat Levitikus verduidelik. Rom en Gal is geinspireerd om ons te leer wat die wette beteken en wys ons na Jesus wat die vervulling van die wet is.
Die doel was om die mens na Hom te trek. Omdat die sendbriewe briewe was. Die sendbriewe is die prisma waarin ons die res van die Bybel lees. Die vraag wat ons moet vra is: Hoe het die Apostels ander Skrif gedeeltes verklaar of verduidelik.
Waanneer die Apostels iets geskrywe het, het hulle van Midrash ge-bruik gemaak. Kom ons kyk na Galasieërs as een voorbeeld hoe die NT. Die O.T gebruik.
Ons lees in Gal.4:24-31 Allergorie “Dit is sinnebleede, want die vroue staan vir twee verbonde: een, van die berg Sinai afkomstig, wat vir die slawerny kinders baar – dit is Hagar.”
Sara en Hagar verteenwoordig twee verbonde. Hagar is uit Arabië en dui slawerny aan en Jerusalem daarbo is vry en dit is die moeder van ons almal.
Pauls neem twee Skrifgedeeltes nl.die verhaal van Sara en Hagar en gebruik ook Jes.54 Hy neem die O.T. gedeeltes en wys hoe hulle vervul is in Christus en wat hulle vir die kerk beteken. Hy verwerp nie die letterlike geskiedenis van wat in die twee gedeeltes gebeur het nie, in Sara en Hagar se lewe. Hy het geestelike gebeurtenisse met Joodse Midrash kom vervul.
Ook in Judas vind ons die Midrash. Sien vs.11-13 handel in die boek Judas die vreeslikhied van teruggevallnes in die kerk. Hy verglyk die liefdesmaal en die effek wat dit het om daarvan verwyder te wees. Hy gebruik die beeldspraak van bome. Die bome van die veld sal hulle hande klap. Ons moet bome van geregtigheid wees, bome is dikwels beelde van Christene. Aan jou vrugte sal jy geken wees.
Hulle is bome sonder vrugte, hulle het nie die vrug van die Gees in hulle lewens nie. Hy gebruik ‘n ander voorbeeld: Hulle is soos dwa-lende sterre. Hulle is waterlose wolke. Dit verwys na getuienisse wat geen krag in hulle getuienis het nie. Dit alles verwys na teruggevalle mense binne in die kerk en word deur Midrash gedoen.
Ons kry hierdie Midrash oor en oor. In Matt.2:14 In vs. 15 lees ons wat met Herodus gebeur het toe hy gesterf het. Dit is ‘n aanhaling uit Hos.11:1. Hos. haal die volk van Israel aan wat uit Egipte gekom het maar Matt. haal die Here Jesus aan wat uit Egipte gekom het. Mes-siaanse profesië is ‘n patroon wat vervul word. Elke vervulling is ‘n tipe of skudabeeld van die voorafgaande.
Kom ons neem die onderwerp van die volk wat uit Egipte gekom het in terme van Joodse Midrash. Wat met Abraham gebeur het waar hy uit Egipte gekom het, het die volk ook uit Egipte gekom. 1 Kor.10 Paulus praat van die Christene wat uit Egipte kom. Die uiteinde van die uitkoms uit Egipte is die wegraping. Faroa se towernaars is ‘n beeld van die vals profeet wat ook die kerk sou wil mislei.
ABRAHAM SE REIS:
Gen.12:1-13:1-4 +18
INLEIDING:
Sara beteken “my prinses”
In die Bybel word van die boek van die lewe melding gemaak. Abram se naam was Abraham. Sy naam was verander. Daar is ‘n paar mense in die Bybel wat hulle veranderde name weet aan die kant van die hemel. Abaraham was een, Jakob was ‘n ander, Paulus was nog een .Petrus was ook een.
Abraham is die vader van die Jode die Arabiere en die Christelike geloof. Hy is die vader van almal wat glo. Die woord vader beteken dat hy die eerste van ‘n soort is. Wat met hom gebeur gebeur met sy nakomelinge.
Abraham het na Egipte gegaan terwyl daar droogte was. Hy het be-skerming gesoek en die Here het Faroa geoordeel. Toe die oordeel oor Faroa kom het Abraham sy familie geneem en na die beloofde land gevlug.
Wat met Abraham gebeur het, het met sy fissiese nasate die Jode gebeur. Die seuns van Jakob het ook na Egipte gevlug. Elke keer wat hulle uit Egipte gekom het, het hulle die rykdomme van Egipte met hulle saamgeneem.
In 1 Kor.10 is dit ons wat uit Egipte kom, Egipte in die Bybel is ‘n simbool of figuur van die wêreld. Faroa is ‘n tipe van die duiwel, hy is die prins van hierdie wêreld. Moses is ‘n tipe van die Here Jesus.
Soos Moses die volk moes besprinkel het toe hulle uit Egipte gegaan het, het die Here Jesus ons ook ons eers met die water van Johannes die doper en toe deur Sy eie bloed uit Egipte gelei.
Uiteindelik is die betekenis om uit Egipte te kom ook ‘n beeld van die wegraping waar die Here Jesus Sy bruid gaan kom haal.
Ook die Here Jesus het uit Egipte gekom in Matt.2:11. Dit kom van Hos.11:1. Daar was dit die volk wat uit Egipte gekom het, hier was dit die Here Jesus wat uit Egipte gekom het.
Abraham het uit Egipte gekom toe die Here Faroa geoordeel het, Israel het uit Egipte gekom toe die Here Faroa geoordeel het, en die Here Jesus het uit Egipte gekom om die duiwel te oordeel. Wanneer ons gered word kom ons ook uit Egipte en die duiwel se werke word in ons lewens verbreek.
Josef was ook in Egipte en is ‘n beeld van die wegraping waar ons saam met Hom uit gelei sal word. Dieselfde oordele sal ook in Open. kom wanneer die Here Sy oordeel oor die wêreld gaan giet.
Soos Faroa se waarseêrs die tekens gedoen het teen Moses en Aaron so sal die vals profeet en die Anti-Chris vals tekens doen om die volk te mislei.
Alles het begin met Abraham die vader van geloof. In hfst 12 het die Here aan Abraham 12 beloftes gegee. Hy sal sy naam groot maak, die seën wat hom seën. Weens die verbond wat die Here met Israel gesluit het sal die Here die land seën wat Israel seën.
Deur hulle sal die Messias kom wat vrede vir al die mense sal bring. Alles begin met Abraham.
Die Boek Genesis vetrel ons dat die res van Abraham by Haran begin het. Dit was hier waar sy vader Tera gesterf het. Hand. Vertel dat die Here aan Abraham verskyn het voordat hy in Haran gewoon het. Gen. vertel ons dat sy lewe in Haran begin het maar Hand. Vertel ons dat dit by Misopotamië. Dit was hier waar die Babiloniese ryk begin het.Moderne Irak.
Dit was nie voordat daar ‘n krises in sy lewe gekom het, dat sy vader gesterf het dat hy gedwing was om te begin beweeg nie. Die Here ken die mens en weet dat Hy ons aandag kry wanneer ons in een of ander krises beland. Het sy finansieël, fisies, dood in die familie dan is ons vinnig om na die Here te vlug.
Daarom dat dit makliker vir arm mense is om hemel toe te gaan dan rykes. Dit is ‘n Hebreerse gesegde dat die Here naby die is wat verslae is van gees of hart. Veral deur die dood van ‘n geliefde is ons meer bewus van ons broosheid.
Die Here het hom by Ur van die Galdieërs geroep. Die oomblik wat ek my lewe aan die Here oorgee maak my teenswoordige, my ver-lede en my toekoms sin. Uit jou verlede gaan jy besef dat dit die Here is wat jou al die tyd geroep het, selfs van die vroegste dae van jou lewe. Dinge waaraan jy geink het as ‘n kind in die bed voor jy gaan slaap het.
U sien die Here het Abraham al die tyd geroep, by Ur, by Misipota-mië, by Haran. Dit het die dood van sy pappie beteken om by sy hart uit te kom. Hy trek uit Haran en kom by ‘n plek bekend as Sigem.
Sigem beteken skouer of laste dra. By Sigem het Abraham sy laste neergelê. Hy het ‘n altaar gebou by die terpentynboom More.
Ons moet eers vir u verduidelik wat die betekenis van bome in die Bybel is. Bome is prente of simbole van verskillende dinge in die Bybel. As iemand onder ‘n boom leef. In die Joodse Midrash verwys dit na ‘n geestelike staat.
Elia het onder ‘n besembos aan die slaap geraak toe hy moedeloos was. Koning Saul toe hy vernietig moes word was onder ‘n Tamerisk boom. Abraham was onder ‘n terpentyn boom. Dit staan ook bekend as die Akasia boom en was waarvan die verbondsark gemaak was, en was die hardste hout in die Midde -Ooste.
As N.T. Joodse Christen die boek Johannes lees sal hy die ooreen-komste tussen Joh.1-3 en Gen.1-3 duidelik sien. Hier sien ons dat die Here lig en duisternis van mekaar skei in Gen soos Hy lig en duisternis in die Nuwe skepping skei. Sien vorige ooreenskomste in die Midrash.
Die boom van die lewe word deur die vyeboom verteenwoordig. Die verwysing na Natiniël onder die vyeboom is nie net letterlik nie, maar ook geestelik dat Hy hom van die begin van die skepping af gesien het.
As iemand onder ‘n boom is verwys dit na sy geestelike staat. More is die moderne woord vir leermeester. Die woord verwys spesifiek na kennis of kennis van God.
Dit simboliseer Abraham wat by Sigem gekom het en sy laste neer-gelê het en na die Here gekom het waar hy sy eerste kennis van die Here opgetel het. Hy het hier ‘n altaar opgerig. Ons leer uit Hebreers dat die altaar ‘n prentjie is van die kruis.
Toe die Here Jesus aan die kruis gehang het was Hy die Hoë Priester wat aan die kruis die offer eens en vir altyd betaal het. Toe Hy aan die kruis gehang het het Hy ons sondes op Hom geneem en aan ons Sy vryheid gebied.
Daarom dat Hy gesê het dat ons ons kruis moet opneem en Hom moet volg. Die ou skepping in ons lewens moet nou by ‘n einde kom
Daar kan geen groei wees sonder ‘n altaar nie. As jy by ‘n punt van groei wil kom moet daar ‘n altaar wees waar jy ‘n keuse maak.
Na Sigem het hy by Bet-el gekom. In Hebr. Beteken die woord die huis van die Here. Hy het by die kerk uitgekom. Oos van Bet-el is daar ‘n plek met die naam van Ai.
Ai beteken ‘n hoop ruines. Abraham moes sy rug op Ai draai om ‘n altaar te bou. Geen offer geen groei.
Uit my ruines verander my omstandighede. Vriende is daar om aan hulle die Evangelie te gee. Sommige kom net tot by Sigem, en groei nie.
Daar is twee soorte mense wat terugval: Die wat opsigtelik terugval en die wat in hulle harte teruggevalle is. Hulle het nog nooit hulle rug op Ai gedraai nie. Die terug gevalle se hart is gevul met sy eie planne. Hulle is gered maar daar is nie gemeenskap nie.
Dan is daar ‘n ander soort teruggevallene wat terug geaan na die wêreld, hulle gaan terug na Egipte. Hulle gaan weer terug na Faroa, en begin belangstel in die dinge waarin die wêreld waarde heg.
As die Herej ou nie met growwe sondes gaan wegtrek nie, gaan hy dit doen met kompromieë. Hy maak jou wys dat die Here jou vergeet het en maak jou wys dat die Hete nie in jou belangstel nie.
Jes.30:1-3 Mense wat planne beraam, maar nie die Here sin nie, As ons ‘n krisses in die gesig staar het ons die plan van die Here nodig en nie ‘n mens sin nie. Dit is rebelse kinders wat samesweringe smee maar nie met die Gees van die Here wandel nie.
As ons met die wêreld in enige vorm betrokke raak het ons die hand van die Here oor ons lewens nodig, dit maak nie saak wat dit behels nie ons moet in die Here Jesus wandel. As u met die wêreld betrokke raak wees versigtig.
As jy op Faroa vertrou sal jy teleurgesteld word, en as jy by die skaduwees van die wêreld skuiling soek sal jy vernder word. Terug-gevallenheid sal mense tot openlike vernedering lei.
Wat het met Abraham in Egipte gebeur: Hy het in ‘n staat van ver-nedering beland. Ook met die verlore seun. Daar bestaan nie so iets soos ‘n suksesvolle terugevallene nie.
As iemand teruggevalle is daal jy dikwles laer as voor jy in sonde geleef het. Abaraham was bereid om sy vrou op te offer vir sy eie veiligheid. Hoe nader jy aan die Here kom hoe meer sal jy die doods-heid van sonde besef. Die Here spreek altyd sy oordele uit oor die wat op die vlees vertrou. Hulle kan sterk voorkom maar is in die oë van die Here ‘n vervloeking. Jes.30:3.
Hoe kan jy na jou vyand gaan vir beskerming van jou vyand. Die vlees soek altyd na dit wat die wêreld as sterk reken. Die vlees soek na bankrek. ens vir sekuriteit. Abaraham soos alle teruggevallendes beland in ‘n staat van vernedering. Abraham moes al die pad terug beweeg na Hfst.13:1 na Bet-el.
Jy moet gaan optel waar jy uitverloor het. Die Here is bereid om te vergewe as ek bereid is om totaal terug te kom. As jy Egipte toe gaan vermors jy jou jeug. Jy verloor jou lewe, op die beste sal jy in ver-nedering terug kruip soos die verlore seun of soos Abraham. Dit is die beste om voor te hoop.
Hy het toe in vs.18 by Hebron uitgekom. Die woord beteken ge-meenskap. Gemeenskap beteken om stene en sement met mekaar te verbind. Dit is die Hebreuse se woord vir gemeenskap. 1 Pet.2:5 Julle is lewende stene tot ‘n geestelike huis. Die kerk is die tempel en ons is die stene. Dit is nie ‘n gebou nie, maar Christene wat saam ge-sement is.
Die stene in die tempel is Herodiaanse stene. Die grootste een is 44 keer swaarder as die grootste steen in die piramides gebruik. Daardie piramiede is in Kiaosp in Hisa.
Toe die Here Jesus op Palm Sondag die het die mense in Hebreus Ps.118 gesing die Halel. Hulle sing Hossanna Hosanna vir die Seun van Dawid geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here.
Die Farieseërs probeer die volk stil kry maar die Here Jesus ant-woord dat as die mense sal stilbly sal die klippe dit uitroep. Dit verwys na die Christene. Die meeste Christene is uit die heidense gemeenskap.
Johannes die Doper het melding gemaak dat die Here ‘n nasie kan bou uit die klippe. Watter klippe verwys hy na: Die wat die Here Jesus as Verlosser aangeneem het.
Dit is een ding om kerk toe te kom, maar iets totaal anders om in gemeenskap met die Here te kom. Om gemeenskap met die Here te hê gaan jouiets kos. Bet-el is op sy tyd die regte plek om by uit te kom. Die sagmoediges sal die aarde in die Millinium beerwe.
Dit was by Hebron dat Abraham onder die terpentyn bome van Mamre gewandel het. Mamre beteken ywer of ywerig. Dit is met die woord sterkte gekoppel. Dit verwys na krag kennis en sterkte. Dit was hier waar hy sy familie van die konings kon beskerm.
Daar is nie ‘n kerk in die wêreld wat die Moslems sal kan aanvat nie, ook nie die Mormone nie. Alleen gemeenskap met die here gaan jou die krag gee.
Die meeste Christene is Bet-El bewoners. Sommige het nog nooit met Ai ruines klaargemaak nie. Dit is ‘n relatiewe maklike wandel van Sigem tot by Bet-El, maar dit kos veel meer om van Bet-El tot by Haran te kom.
Dit is veel moeiliker om deur die streke van Juda te gaan. Dit is maklik om kerk toe te kom, maar weet dit gaan alles kos om ge-meenskap met die Here te ondervind. Hulle wil bloot net Sondag kerk toe kom. Kyk na Amos 4:4-6 “Kom na Bet-El en sondig (Na die kerk) Na Gilgal en sondig nog meer. Bring julle offers elke more en julle tiendes al om die derde dag.”
Die vleeslike sal hom altyd regverdig met godsdiens. Ek onderhou die reëls. Alles wat ek doen om ander te bereik en myself te wil reg-verdig is goeie werke. Die Evangelie is wat die Here Jesus vir ons doen wat ons nie uit onsself kan doen nie.
Ek doen nie werke om gered te word nie, ek doen werke omdat ek gered is. Kaalheid in die Bybel beteken om nie die kleed van geregtigheid of redding aan te hê nie. Dink aan Adam en Eva.
Toe Adam en Eva gesondig het het hulle skorte van vyeblare ge-maak. Jy eet nie die blare nie, Openb. Sê dat die blare van die boom is vir genesing. Vye Blare is simboliek van goeie werke. Die mens sal altyd probeer om homself te regverdig deur goeie werke. Die diere wat geoffer was, is simboliek van Hy wat sal kom om ons sondes weg te was.
Amos 5:5 Die Here gaan een of ander stadium toelaat dat die kerk jou gaan teleurstel. Die rede is omdat die kerk saamgestel is uit mense wat net soos u en ek is. Dit is gemeenskap wat my deur krisse gaan help, nie die kerk nie. Die meeste mense kom nie tot gemeen-skap nie, maar kom net bloot na die kerk.
Statistieke toon dat 85% van die werk, gawes getuienisse in die kerk word deur 15% van die kerk gedoen. Die getal behels die hele bediening is daar net 15% van ‘n kerk by betrokke. 15% van die gemeente kom na die tye van gebed. Die res kom net bloot kerk toe.
Hulle bring hulle tiende, sing in die koor, is by die bidure betrokke en is bereid om hulleself beskikbaar te verklaar.
Jy is al so lank gered en tog weet jy nie wat jou gawe is nie. Jy weet nie of jy deel van die voete of arms hart of kop is nie. Jy weet tot vandag nog nie wat jou bediening is nie. Jy weet nie wat jou gawe is nie, want jy kom net bloot kerk toe. Om erens te kom moet iets op die kruis geplaas word. Dit geld vir almal, wat met die Here wil wandel.
As jy in Haran is en jy wil jouself beskikbaar verklaar doen dit want dan sal Hy jou bekragtig om Hom volkome te dien.
.
DIE MIDRASH:
JOH.1:44-51