DIE KRUISIGING: DEEL 2- PSALM 22:15-18
INLEIDING:
Met die kruisiging van die Here Jesus merk ons twee groepe op wat betrokke is.
Pilatus: As verteenwoordiger van die Romeinse ryk en goeweneur en dan die Sanhedrin: wat die Joodse owerhede weespieël. Beide het Jesus oorgelewer.
In ‘n sin word dit waarna ons die afgelope dienste gekyk het lei nou na ‘n klimaks gedryf en wil u verseker dat dit aangrypend en aanbiddend is om te sien wat die Heiland vir ons kom doen het met die kruisiging. Ons gaan nou na die mediese en wetenskaplike en profetiese aspekte kyk. Mag dit meebring dat ons ons lewens sal weggee dat die waarhede so in ons lewens ingeprent sal word, dat ons dit nooit mag vergeet nie.
Ek het nog nooit in my lewe iemand kon vind wat die Kruis kon vloek nie. Hierin was die volmaakte voorbeeld van liefde geopenbaar. Die Kruisiging van die Here Jesus is seker die mees merkwaardige gebeurtenis in die ganse geskeidenis. Sy hele doel op aarde waarom Jesus geleef het was om te sterwe. In die Kruiswoorde wat in twee dele opgedeel vind ons die wese van liefde geopenbaar.
Die aanklagte wat teen die Here jesus ingebring was, was twee ledig van aard:
a) Dat Hy se dat Hy die Seun van die mens is.
b) Dat elkeen wat Homself Koning noem, in verset kom teen die keiser.
Hoe eienaardig dat indien ‘n hoe priester iemand tot die dood fonnis hy getsenig moet word. Selfs al sou die heidense leiers soos Pilatus of Herodus Hom sou veroordeel moes Hy volgens die Joodse manier gestenig moes word.
Die Joode het Jesus nie uit die hande van die Romeine geruk nie.
Die rede hoekom die naam “Hy is die koning van die Jode in drie vertalings geskrywe is is drie persone se banderinge.
In tye van rebellie of opstand teen ‘n regering was ‘n aantal beskuldiges saam gekruisig. Geskiedenis wil dit vir ons deurgee dat by een geleentheid 2000 Jode deur die Romeine ryk saam laat kruisig het. Titus het tydens die eerste Joodse oorlog in die N.T. soveel Jode gekruisig dat daar nie genoeg hout was om almal te kruisig nie. Dit was dus ‘n normale romeinse gebruik.
144 Profesiee het in die oomblik wat die kruis regop gebring was in vervulling gekom. Golgota was middelpunt van aardse atmosferiese krag en swaartekrag.
Mans word met rue teen kruis gehang terwyl vroue met hulle gesigte teen kruis gehang.
*sien p.5 verder.