Die eerste vraag wat ons mekaar moet vra is: Wat is ons gewete, en nie net ‘n bewustheid nie,maar die bewustheid van wat reg en verkeerd is. Dit is iets wat deur die Here ingegee is in die siel van die mens. Dit lei die siel en stem ooreen met die wette van die Here wat in die hart van die mens ingeskrywe is.