Spurgeon, Charles H.
Charles H. Spurgeon Teks Preke Charles Spurgeon, dikwels beskou as die “Prins van Predikers,” was ‘n indrukwekkende figuur in die 19de-eeuse Christendom, bekend vir sy vurige preke en diepgaande teologiese insigte. Gebore in 1834 in Kelvedon, Engeland, het sy branderige oratorium duisende gefassineer en hulle in ‘n diep verbintenis met die Woord van God getrek. […]
Waterson, Ian
Ian Waterson Teks Preke Dankie dat jy bereid is om te lees die prediking van jong Ian Waterson. Hy is getroud met een kind op pad en hy is ‘n Waterson. Dit se baie. Sy Pa en oom was predikers maar hy was ‘n sondaar gebore en moes self die Here vind deur Jesus Christus. […]
van der Walt, Nico
Nico van der Walt Teks Preke Nico was en is ‘n kosbare prediker van God se woord. Hy is lief vir wie God is en staan op vir God deur Boodskappe uit die skrif te bring tot eer van God se naam. Mag die Here die boodskappe in jou lewe gebruik en mense verander deur […]
van der Westhuizen, Theunis
Theunis van der Westhuizen Teks Preke Oom Theunis was ‘n godsdienstige sondaar en het ‘n Peetkind gehad wat betrokke was by Satanisme. Hy self het Godsdiens sonder Jesus gehad maar hy was baie hartseer oor die Peetkind. Hy het ‘n Geestelikke werker gekry wat vir Hom gehelp het om met die kind te praat. Theuns […]
Scholtz, Pieter
Pieter Scholtz Teks Preke Pieter Scholt was in 1940 geduirende die Vryburg Herlewing gered en gee al die eer aan Jesus Christus sy Redder en Heer. Hy het vir meer as 40 jaar gewerk as Sendeling en Evangelis in die Afrika Evangeliese Bond en God het hom genadig kragdadig gebruik tot sy eer alleen. Hy […]
Saayman, Chris
Chris Saayman Teks Preke Welkom by die teks preke van Ds Saayman van die NG Kerk in die Moederstad van Kaapstad. Chris Saayman is ‘n lid van die Nededuitsgerefoormeerde kerk en het al vir organisasies soos Heart Cry SA geprek asook by sy eie Gemeente. Hier sal jy honderde teks preke vind wat Gesalf is […]