Pretorius, Sarel
Sarel Pretorius Teks Preke Hier vind ‘n mes talle boskappe van die man van God Sarel Pretorius wat eers in Middelburg was en nou ‘n sendeling in lande soos Mozambique en Malawe is. Van die boodskappe is eintlik vertalings deur hom van ander predikers maar baie van hulle is sy eie woorde. Daar is terugvoering […]
Myburgh, Danie
Danie Myburgh Teks Preke Danie Myburgh was die Prinsipaal van Glenvar Bybel Kollege vir baie jare ( oor die 20 jare) en hy was ‘n lid van die Afrika Evangeliese Bond. Hy het al in baie lande gepreek soos Suid Afrika, Engeland, Amerika, en Namibia. Hy het al boeke geskruif en sy Bybel Kollege studente […]
Muller, Victor
Victor Muller Teks Preke Victor Muller is ‘n Christen wat op Glenvar Bybel Kollege gestudeer het in die Kaap. Hy was vir ‘n paar jaar ‘n Sendeling en het oorals gepreek in Suid Afrika as ‘n Evangelis. Hy het getrou en het kosbare boodskappe wat die Here wel in jou lewe kan gebruik. Lees graag […]
Meyer, F.B.
F.B. Meyer Teks Preke F. B. Meyer was ‘n kosbare Engelse prediker van die 1800’s. Hierdie is ‘n vertaling van sy boodskappe. Sy boodskappe is absoluut kosbaar, nederig en lei tot lewensverandering. Lees graag, bid hiervoor en besef dat God alleen – “is Heer” en dat Hy alleen die antwoord op jou Geestelik probleem kan […]