de Bruin, Johan
Johan de Bruin Teks Preke Johan de Bruin is ‘n kosbare besigheid man wat tyd vat om boodskappe voor teberei om op Konferensies en in kerke te preek. Rail Tek Akademy is die naam van sy besigheid en deur die jare en die moelikke tye het Hy besef die beste manier is om die Bybel […]
Coetzer, Gert
Gert Coetzer Teks Preke Welkom by die Teks Preke van Gert Coetzer. Gert is ‘n persoon waarvan ons min weet maar ons is bly dat ons sy teks boodskappe kan gebruik en ons glo dat hy ‘n kind van die Here is omrede ons sy boodskappe gekry het by ‘n gooie Christen wat ons glo […]
Carr, Francois
Francois Carr Teks Preke Dr Francois Carr is die hoof van Heartcry SA. Hy reel ook dat mense op toer na Israel en preek in verskei lande drwars oor die wereld . Hy en sy dierbare vrou het een dogterĀ Werner Moster gaan haar trou einde 2017). Hy preek dwars oor Suid Afrika, in Amerikam […]
Beukes, Rudi
Rudi Beukes Teks Preke Hello en welkom by die kosbare teks boodskappe van Rudi Beukes van die Evangeliese kerk in Suid Afrika. Sy boodskappe is kosbaar en God het Him kragtig beruik in talle se lewens tot eer van Jesus alleen. Bid vir hom, sy vrou en kinders en versprei die boodskappe. Onthou sy klank […]
Botha, Johan
Johan Botha Teks Preke Ds Johan Botha is n predikant van die Evangelies Gereformeerde Kerk vanaf 1991. Na Ds Johan Botha Kweekskoolopleiding het hy een jaar prakties in Springs gemeente gedoen waarna die kerkraad hom as predikant beroep het voltydse predikant. Na 5 jaar in Springs, het hy die beroep na George aanvaar waar hy […]