Hoe om geestelik te groei Rm
Daar is baie dinge ‘n mens moet weet om geestelik te kan grooi, maar wat het ‘n Baba nodig? Dis Melk. Wat is die belangrikste kos vir die Nuwe Christen? Dis die woord van God! Lees hoe om ‘n stiltetyd met God daagliks te ervaar. Verwerk uit: My tyd met Hom – Dr Francois Carr […]
Is Jy Gereed Rm
Die Van Staden Tragedie: Toe ek ‘n klein seuntjie was, het ‘n vriend van my selfmoord gepleeg. Ek het al gehuil as ek dink hoe anders dit sou gewees het as hy die inhoud van hierdie boekie kon geweet het. Vir hom is dit te laat daarvoor, maar ek kan jou vertel! … -Roy Daniel’ […]
Gebedsklub Storie Rm
Die Gebedslklub-storie: Ek is ‘n sendeling. Hierdie is ‘n tuiste tot die heerlikheid van my Here en Redder, Jesus Christus (God die Seun). Jare gelede het ek en ‘n vriend (Bybelskool studente) begin bid oor die stigting van ‘n gebedsklub. Ons was oormoeg van mense oral wat nuusbriewe kry om te bid, maar steeds baie […]