Gebedsversoeke

Gebedsversoeke Indien u enige Christelike gebedsversoeke het, word u versoek om dit hieronder te plaas. Wedergebore Christene wat Jesus waarlik liefhet word versoek om getrou te bid vir die mense wie se gebedsversoeke hieronder verskyn. Beur daardie mense op deur hulle te vertel jy bid gereeld vir hulle na aanleiding van hul versoeke tot Facebook gerig.

Preke en ander Christen Media

  Welkom by die preke en Christen Media Web erf www.preke.net wat ook www.preke.net genoem is. (Keyword : Preke) . Ons vertrou God om hierdie ‘n veilige tuiste te maak vir konservatiewe, bybel gebaseerde Christene wat goeie preke en Christen Media soek ! As u inhoud ( preke ens) vind wat nie Bybels is nie – terwyl u nederig verskoon enige geringe […]

Preke Klank Video Teks

Die preke op hierdie webwerf is Bybels en Interkerklik. Daar is klank , video en teks preke. Ons vertrou God om hierdie site 'n seen te maak vir talle Afrikaans sprekende mense dwars oor Suid Afrika, Nederland en die res van die wereld. Daar is duisende preke verniet op hierdie erf. Laai hulle asseblief af […]

Hoe om geestelik te groei Rm

Daar is baie dinge ‘n mens moet weet om geestelik te kan grooi, maar wat het ‘n Baba nodig? Dis  Melk. Wat is die belangrikste kos vir die Nuwe Christen? Dis die woord van God! Lees hoe om ‘n stiltetyd met God daagliks te ervaar. Verwerk uit: My tyd met Hom – Dr Francois Carr […]

Is Jy Gereed Rm

Die Van Staden Tragedie: Toe ek ‘n klein seuntjie was, het ‘n vriend van my selfmoord gepleeg. Ek het al gehuil as ek dink hoe anders dit sou gewees het as hy die inhoud van hierdie boekie kon geweet het. Vir hom is dit te laat daarvoor, maar ek kan jou vertel! … -Roy Daniel’  […]

Gebedsklub Storie Rm

Die Gebedslklub-storie: Ek is ‘n sendeling. Hierdie is ‘n tuiste tot die heerlikheid van my Here en Redder, Jesus Christus (God die Seun). Jare gelede het ek en ‘n vriend (Bybelskool studente) begin bid oor die stigting van ‘n gebedsklub. Ons was oormoeg van mense oral wat nuusbriewe kry om te bid, maar steeds baie […]

0:00
0:00