Jesus Christus is die… (Boodskap 2) deur Victor Muller
Skrifverwysing: Openbaring 1:8 Jesus Christus is die… (Boodskap 2) Skrifverwysing: Openbaring 1:8 Ewigheid. ‘n Predikant het aan die begin van een Sondag oggend se erediens vasberade die preekstoel bestyg en vir ‘n paar sekondes in stilswye sy gemeente vas in die oë gestaar. En toe hardop uitgeroep… “Het u al Ewiglewende ontmoet!” Ons beperkte kennis […]
Jesus Christus is die… (Boodskap 1) deur Victor Muller
Skrifverwysing: Kolossense 1: 15 – 18. Jesus Christus is die… (Boodskap 1) Skrifverwysing: Kolossense 1: 15 – 18. Die mens se unieke fasinasie met die bonatuurlike (o.a. ruimtewesens, spoke, ander dimensies en vlieënde voorwerpe ensovoorts) is niks nuut nie. In klein Asië het die Kolossense gemeente van die eerste eeu dit al beleef. Daar het […]
Christus se Gesag deur Victor Muller
Skrifverwysing: Markus 1: 21 – 28. Christus se Gesag deur Victor Muller Skrifverwysing: Markus 1: 21 – 28. Gesag… Dit is, volgens die Times tydskrif, die een onderwerp wat vir die laaste 50 jaar erger rondvlieg in filosofiese kringe as ‘n bal in 20/20 krieket. Vrae word gevra soos: Wat is Gesag? Aan wie behoort […]
Die vrymoedige volger deur Victor Muller
Skrifverwysing: Mat. 10: 24 – 33 Die vrymoedige volger deur Victor Muller Skrifverwysing: Mat. 10: 24 – 33 Baie Christene lewe ‘n lewe van versigtigheid wat bang is om te waag en onseker is oor die toekoms. Hulle mis só baie uit met dié tipe lewe wat hulle leef in vrees vir pyn, vervolging, teleurstelling […]
Die een wat terugdraai deur Victor Muller
Skrifverwysing: Lukas 17: 11 – 19. Die een wat terugdraai deur Victor Muller Skrifverwysing: Lukas 17: 11 – 19. Al ooit opgelet hoe dankbaar is iemand wat werklik honger was, nadat jy vir hom iets te ete gegee het? Of selfs wanneer jy iemand uithelp wanneer hy/sy werklik in die nood verkeer. Dalk kan jy […]
Die drie reaksies teenoor die kruis deur Victor Muller
Skrifverwysing: Matt 27: 35 – 61 Die drie reaksies teenoor die kruis deur Victor Muller Skrifverwysing: Matt 27: 35 – 61 Het iemand al jou geknou met ‘n skewe aanmerking of ‘n kras daad net nadat jy iets vriendelik teenoor hulle gedoen of gesê het en dit nadat jy dit in die suiwerste hartsmotief bedoel […]