GALASIERS – REEKS NO 14: Saai in die Gees

TAFELBERG GEMEENTE GALASIËRS-REEKS NO 14 Galasiërs 6: 1-10 Tema: Saai in die Gees   Verlede keer het ons – na aanleiding van hfste 4&5 – gesien wat dit beteken om onder die beheer van die Heilige Gees te leef. In kort beteken dit om vanuit die verdienste van die Here Jesus te leef en nie […]

GALASIERS – REEKS NO 13: Beheers deur die Gees

AFELBERG GEMEENTE GALASIËRS-REEKS NO 13 Galasiërs 5: 13-26 Tema: Beheers deur die Gees   Ons kom nou by dié paragraaf in die Galasiërsbrief waaroor daar deur die eeue baie verwarring was (en steeds is).   Wat presies bedoel die Apostel Paulus met die begrippe “vlees/gees” en wat bedoel hy met die teenstelling tussen vlees/gees? Wat […]

GALASIERS – REEKS NO 12: Die kruis as skandalon

TAFELBERG GEMEENTE GALASIËRS-REEKS NO 12 Galasiërs 5: 1-12 Tema: Die kruis as skandalon   Waarom is die boodskap vd kruis altyd weer ‘n struikelblok (skandalon = Grieks = om iemand te pootjie) (vers 11)? Waarom struikel en val mense oor hierdie boodskap – die blye boodskap vd kruis? Waarom is dit altyd weer vir mense […]

GALASIERS – REEKS NO 11: Ons ware moeder

TAFELBERG GEMEENTE GALASIËRS-REEKS NO 11 Galasiërs 4: 21-31 Tema: Ons ware moeder   Wat sou u sê van die stelling dat daar slegs 2 godsdienste op aarde is? U behoort dit te bevraagteken, want dit is algemene kennis dat daar honderdtalle verskillende godsdienste op aarde is.   Tog leer die Bybel dat daar inderwaarheid net […]

GALASIERS – REEKS NO 10: Herder in barensweë

Tafelberg Gemeente Galasiërs-Reeks no 10 Tema: Herder in barensweë   Skrif: Galasiërs 4: 8-20   Galas 4: 8-20 is seker een vd mooiste gedeeltes in al die Apostel Paulus se briewe: Hieruit straal die diepe passie van ‘n herder vir sy skape.   ‘n Mens is verkeerd as jy dink dat die Apostel die Here […]

PINKSTER-REEKS NO 8: Die Oogspesialis

PINKSTER 2013 DEEL 8 Tema: Oogspesialis Skrif: 2 Timoteus 1: 8-9   Dit is baie moeilik om – ná alles wat deur die loop van die week gesê is – nie sekere dinge te herhaal nie, omdat alles so inmekaar verweef is. Dit is immers één evangelieboodskap.   Tog wil ons vanoggend spesifiek fokus op […]

PINKSTER-REEKS NO 7: Ontdek jouself in gebed

PINKSTER 2013 DEEL 7 Tema: Bid sonder belemmering   Skrif: Johannes 15:16   ‘n Mens kan nogal baie van jouself leer ken deur net na jouself te luister wanneer jy bid.   Soms reflekteer ‘n mens se manier van bid – ironies genoeg – jou eie gebrek aan vertroue op die Here.   Soms wend […]

PINKSTER-REEKS NO 6: Gebed binne konteks

PINKSTER 2013 DEEL 6 Tema: Gebed binne konteks   Skrif: 2 Korintiërs 1: 18-20   Ons weet almal hoe uitputtend gebed kan wees en hoe maklik dit net weer kan verval in die ou skema van godsdiens & werke, waar ons dink dat ás ons sóveel ure bid en hierdie en daardie inhoud daaraan gee […]

PINKSTER-REEKS NO 5: Totale herstel

PINKSTER 2013 DEEL 5 Tema: Fenominale herstel   Skrif: Kolossense 1: 15-20   Gisteraand het ek by Sondagoggend se tema aangesluit en daarop uitgebrei. Vanaand wil ek by gisteraand se tema aansluit en dáárop uitbrei.   Sondagoggend het ons gesien dat God gekies het om God te wees vír die mens en ás ‘n mens. […]

PINKSTER-REEKS NO 4: Inkarnasie

PINKSTER 2013 DEEL 4 Tema: Inkarnasie   Skrif: Johannes 1:1   God het besluit om as ‘n MENS te bestaan – nie vir 33 jaar nie – maar vir ewig! God het besluit om VLEES te word en dit nooit weer prys te gee nie! God het besluit om op geen ander manier God te […]

0:00
0:00