PSALMS – REEKS NO 24: Van die aarde ná die hemel

TAFELBERG GEMEENTE PSALMS-REEKS NO 24: PSALM 24 “Van die aarde ná die hemel”. Ons sou dit kon aandui as die tema van Psalm 24. Dis die roete wat almal graag wil loop, nie waar nie? In Psalm 24 sien ons hoe daardie pad geloop word. Geen regdenkende mens sou dit dus kon verontagsaam nie.   […]

PSALMS – REEKS NO 23: Herder van die skape

TAFELBERG GEMEENTE PSALMS-REEKS NO 23: PSALM 23 Vir die doeleindes van hierdie boodskap, gaan ons die 1953 vertaling van Psalm 23 as basis gebruik.   Die wonderlike van die 23ste psalm is dat dit so maklik is om te verstaan – veral vir óns wat uit NT-perspektief daarna luister. Ons het immers die Here Jesus […]

PSALMS – REEKS NO 22: Van lyding tot verheerliking

TAFELBERG GEMEENTE PSALMS-REEKS NO 22 Psalm 22 Tema: Van lyding tot heerlikheid   Ek wens ek kon weet wat in u gedagtes opgekom het toe ons Psalm 22 gelees het. Daar sou sekerlik ‘n paar van u gewees het wat gedink het: Maar dit gaan mos oor die Here Jesus Christus.   Ja, jy lees […]

BEGRAFNISDIENS: WYLE DR WILLEM D KOTZÉ

BEGRAFNIS: DR WILLIE KOTZÉ Tema: Vry van moeite Skrif: Openbaring 14:13 (OAV)   Inleiding: Goeie middag almal. Baie welkom by hierdie spesiale diens waar ons kom totsiens sê vir ons geliefde oom Willie – die Kalahari-kind. Vir my persoonlik ‘n gevoel van totale onwerklikheid – ek weet nie hoe dit vir u as familie moet […]

PSALMS – REEKS NO 21: Lied van oorwinning

TAFELBERG GEMEENTE PSALMS-REEKS NO 21 Psalm 21 Tema: Lied van oorwinning   Psalm 21 is ‘n buitengewone psalm. Want dit is eintlik 3 psalms in een! Drie onderskeie psalms met presies identiese bewoording. As jy Psalm 21 lees en dit weer lees en dit weer ‘n keer lees, het jy drie psalms gelees – sonder […]

PSALMS – REEKS NO 20: Meer as oorwinnaars

TAFELBERG GEMEENTE PSALMS-REEKS NO 20 Psalm 20 Tema: Meer as oorwinnaars Dit is nie nodig vir ‘n gelowige om enige stryd te verloor nie”. Dit is die kernboodskap van Psalm 20. Die agtergrond van Psalm 20 is baie eenvoudig: Daar is ‘n weermag in opmars. Daar is ook ‘n vyandige mag teenwoordig. Die stryd is […]

PSALMS – REEKS NO 19: Om God te ken

TAFELBERG GEMEENTE PSALMS-REEKS NO 19 Psalm 19 Tema: Om God te ken “Om God te ken”. Vir óns klink dit heel vanselfsprekend. Maar vir der biljoene mense op aarde nié! Hou in gedagte dat vir alle ander godsdienste, kultusse, filosofieë, denkrigtings, “God” ‘n veraf entiteit is – iemand/iets wat nie regtig persoonlik geken kan word […]

PSALMS – REEKS NO 18: Die enigste Rolspeler

TAFELBERG GEMEENTE PSALMS-REEKS NO 18 Psalm 18 Tema: Die enigste Rolspeler Soms kom daar ‘n tyd wanneer ‘n mens moet stilraak voor die Here en gaan sit en terugkyk op jou pad. Koning Dawid was op ‘n stadium ‘n voortvlugtige voor Saul, wat sy bloed gesoek het. Tog was God se belofte deurentyd dat daar […]

SPESIALE DOOP-PREEK: Lewenslange waarborg

TAFELBERG GEMEENTE SPESIALE DOOP-PREEK Galasiërs 3:27 Tema: Lewenslange waarborg Ons wil graag vanoggend verstaan wat dit beteken om gedoop te wees. Persoonlik dink ek daar is net één enkele rede waarom daar binne die Christendom soveel verwarring oor die doop bestaan: Die mens word in die sentrum geplaas in plaas van God. Ons vermoed die […]

GALASIERS – REEKS NO 15: Met groot letters

TAFELBERG GEMEENTE GALASIËRS-REEKS NO 15 Galasiërs 6: 11-28 Tema: Met groot letters In ‘n paar slotsinnetjies, vat die apostel Paulus nou sy hele brief saam. Daarom herhaal hy enkele kerngedagtes. Hy sê: “Ek skryf nou met my eie hand..” Waarom so ‘n eienaardige ding sê? Onthou: Die apostel Paulus het sy briewe d.m.v. ‘n sekretaris […]

0:00
0:00