DAWID – REEKS NO 9: Godlose teks wat hoop gee
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 9: Lesse uit ‘n godlose teks 1 SAMUEL 27 Die Bybel is ‘n baie oop, eerlike en “rêrige” boek. Jy sal geen romantiese sentimentele held in die Skrif vind nie. Jy vind wel die wérklike God wat werklike ménse ontmoet. Wérklike rêrige mense maak soms diep droog. Die helde in […]
DAWID – REEKS NO 8: Die weersprekings in ons lewe
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 8: Die weersprekings in ons lewe 1 SAMUEL 25 Sou u & ek kon sê dat ons konsekwent is? Konsekwent in die uitleef van dít wat ons bely en sê wat ons glo. Lééf ons konsekwent die Waarheid wat ons bely? Dis baie maklik om te sê wat ons glo. […]
DAWID – REEKS NO 7: Wag vir God
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 7: Wag vir God 1 SAMUEL 24,26 Die Here staan in ‘n verhouding tot ‘n gelowige. Die énigste rede waarom ‘n mens enigsins die Here kan ken, is omdat Hý die inisiatief geneem het en Hý Hom aan jou verbind het. Hy het dus uit vrye genade met jou in ‘n […]
DAWID – REEKS NO 6: Die vrede van voorsienigheid
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 6: Die vrede van Gods voorsienigheid 1 SAMUEL 23 “Waarom?” ‘n Onvermydelike vraag. Veral in tye van swaarkry. Sommer vanself kom die vraag: Waarom? Dis hoe ons menswees aanmekaargesit is. Wanneer ons in die noute kom, vra ons die waarom-vraag. Wanneer ‘n Tsunami derduisende mense tref, vra selfs die mees […]
DAWID – REEKS NO 5: Teruggeval
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 5: Teruggeval 1 SAMUEL 21-22 Dawid, die gesalfde koning van Israel, was nou ‘n voortvlugtende. Die verwerpte koning – Saul – sit nog op die troon en wil vir Dawid met alle mag dood hê. Vir slegs een rede: Jaloesie. Nadat Dawid sy verbondsgenoot, Jonatan, gegroet het, is Dawid […]
DAWID – REEKS NO 4: Die krag van verbondsliefde
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 4: Die krag van verbondsliefde 1 SAMUEL 20 Die realiteit van Jonatan en Dawid se vriendskap is baie baie raar. Veral as ‘n mens dink aan hoe dinge in die destydse wêreld gewerk het. Álmal wat – byvoorbeeld – ‘n koning se troon bedreig het is summier geëlimineer. Of wanneer […]
DAWID – REEKS NO 3: Verbond van vriendskap
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 3: Verbond van vriendskap 1 SAMUEL 18 & 19 Dawid is nog baie jonk. Waarskynlik 17/18 jaar oud. Hy is skaapwagterseun in Betlehem. Hy is ook doenig by die paleis om koning Saul te kalmeer wanneer hy in ‘n bui van depressie & aggressie verval. Dawid is egter tegelyk […]
DAWID – REEKS NO 2: God se trou seëvier
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 2: Gods trou seëvier 1 SAMUEL 17 In ons preekreeks oor die lewe van koning Dawid, het ons vanoggend van iets gelees wat ongeveer 3000jr gelede plaasgevind het. ‘n Gebeurtenis wat gelowiges deur die eeue geïnspireer het. Ons almal ken “Dawid-en-Goliat” vandat ons klein kinders was en voor die […]
DAWID – REEKS NO 1: God aan die werk
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 1: God aan’t werk! 1 SAMUEL 16: 1-23 Ons wil graag vanoggend ‘n reeks van 8 boodskappe oor die lewe van Koning Dawid begin. Veral nou, nadat ons die afgelope weke ‘n klompie van sy psalms bestudeer het, mag dit dalk goed wees om na Dawid sélf te kyk. […]
PSALMS – REEKS NO 25: Die A-Z hoe die Here ons lei
TAFELBERG GEMEENTE PSALMS-REEKS NO 25: PSALM 25 Mens kry baie soorte “A-Z” handleidings. “Die A-Z van dit en van dat.” Met ander woorde: Alles wat jy van dit en van dat moet weet – is in hierdie en hierdie gids vervat. Ons kan Psalm 25 die A-Z van “leiding” noem. Die manier hoe God […]