DAWID – REEKS NO 13: God se hartklop
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 13: God se hartklop 2 SAMUEL 1 Hou in gedagte: Hoewel Dáwid die hele 2 Samuel-boek domineer, handel 2 Samuel ten diepste nie oor Dáwid nie. 2 Samuel gaan oor Dawid se God. Dit is soms die fout wat ons maak wanneer ons OT-verhale lees: om ons blind te […]
DAWID – REEKS NO 12: Uit die pan in die vuur
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 12: Uit die pan in die vuur 1 SAMUEL 30-31 “Die Here sal nie méér op my plaas as wat ek kan hanteer nie”. Dalk het u al dit gesê. Maar wérk dit so? Wat van Paulus se woorde in 2 Korintiërs 1:8 – “die swaar wat ons […]
DAWID – REEKS NO 11: Verrassende Teenwoordigheid
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 11: Verrassende Teenwoordigheid 1 SAMUEL 29 ‘n Mens kan dit byna nie glo nie, maar Dawid was nou in diens van die Filistyne! Ja, die FILISTYNE – wie se Goliat hy tevore doodgemaak het. Die volk Israel se áártsvyande. Dawid was nou ‘n huursoldaat in diens van die Filistynse koning. […]
DAWID – REEKS NO 10: Barmhartigheid triomfeer oor die oordeel
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 10: Barmhartigheid triomfeer oor die oordeel 1 SAMUEL 28 Ons het verlede jaar begin met ‘n reeks boodskappe oor die lewe van koning Dawid – wat eintlik maar net ‘n hoofstuk-vir-hoofstuk studie van die boeke 1 & 2 Samuel is. Ons het reeds 10 boodskappe in hierdie reeks hanteer en […]
KERSDIENS: God se bekering tot sondaars
TAFELBERG GEMEENTE KERSDIENS 2013 Tema: God se bekering tot sondaars Skrif: Johannes 1:14 Met die Here Jesus se koms na die aarde, het God die Vader homself tot sondaars toegekeer. Hy het onherroeplike woonplek by sondaars kom maak. Hy het na sondaars toe gedraai. Hy het in homself die ommekeer gemaak. Want […]
GELYKENISSE – REEKS NO 4: Die koninkryk is regtig hier
TAFELBERG GEMEENTE Reeks oor gelykenisse nr 4 Tema: Die koninkryk is hier! Al lyk dit nie so nie Skrif: Matteus 13: 24-43 Het u ook al uself betrap dat u soms effens kriewelrig/geïrriteerd/ongemaklik raak met die Here se manier van doen? Waarom is dit byvoorbeeld dat Jesus mens geword het in […]
GELOFTEDIENS
GELOFTEDIENS 2013 Tema: Die aanstoot van die Evangelie Skriflesing: Matteus 11: 2-6 ___________________ 16 Desember 1838 was ’n Sondag. Opstandingsdag. Die dag waarop Christus se kerk Sy oorwinning oor die dood vier – soos elke Sondag gedoen word. Maar, wat ’n onbeskryflike paradoks/teenstrydigheid: Op dáárdie Sondag was dit oorlog en bloedvergieting […]
GELYKENISSE – REEKS NO 3: Feesgewaad vir goeies en slegtes
TAFELBERG GEMEENTE Reeks oor gelykenisse nr 3 Tema: Die trouklere waarmee goeies én slegtes na die fees gaan Skrif: Matteus 22: 1-14 Wat dink u: wat sal ‘n mens van nature kies indien jy die keuse sou hê om óf besig te wees met dinge wat ánder mense gelukkig maak óf om besig […]
GELYKENISSE – REEKS NO 2: Aan die feestafel van die glimlaggende God
TAFELBERG GEMEENTE Reeks oor gelykenisse nr 2 Tema: Aan die feestafel van die glimlaggende God Skrif: Lukas 14: 15-24 ’n Sekere skryfster met die naam van Erna Bombeck vertel van die keer toe sy in die kerk was en haar gemoed vreeslik volgeskiet het – maar nie van blydskap nie. Die […]
GELYKENISSE – REEKS NO 1: Leef uit woorde van vryspraak
TAFELBERG GEMEENTE REEKS OOR DIE GELYKENISSE NR 1 TEMA: LEEF UIT WOORDE VAN VRYSPRAAK SKRIF: LUKAS 18: 9-14 In ’n erediens soos vanoggend s’n, lyk ons almal (na die uiterlike geoordeel) soos opregte Christusgelowiges. Ons sien egter net die uiterlike. Niemand van ons kan/mag oor die ander se hart/binneste oordeel nie. Óf […]