DIE WESE VAN SIELEWINNING

DIE WESE VAN SIELEWINNING: JOH.14:6. INLEIDING: WAT GEBEUR MET REDDING: Wanneer die Here iemand se siel kom red bring Hy ‘n beslisde oortuuiging na die hart van die mens van sy verlorengheid, en kom hy by die plek waar ek dan dinge begin neerlê soos die Here my oortuig. Die vreeslikheid is dat ek eens […]

DIE WEGRAPINGS GEBEURE

DIE WEGRAPINGS GEBEURE: INLEIDING: ·        In die lig van die naderende wederkoms is daar sekere dinge wat u en ek moet weet. ·        Die Joodse huwelik vind altyd volgens tradisie op ‘n Woensdag plaas. ·        Rosh Hasannah is die begin van ‘n nuwe jaar vir die […]

DIE WEGRAPING

DIE WEGRAPING: Uittreksels uit Dr. Hennie Prinsloo se lesings. 1 Thess.4:13-18 Eerste beeld van groot seleksie wat uittog uit Egipte geneem het. Was om en by 3 milj. wat oornag uit Gosen weggeneem is. Die Here Jesus beloof Joh.14:2-3 dat Hy weggaan en net so sal terugkom. * Sal skielik gebeur: * In ‘n oogwink: […]

DIE WEG VAN HEILIGHEID

DIE WEG VAN HEILIGHEID. DIE HEILIGHEID VAN DIE VADER. Heiligheid is meer as net ‘n karaktertrek van God.  Dit weerspieël DIE WESE VAN GOD.  Dit toon die volmaaktheid van God aan en geld vir God-drie-enig, Vader, Seun en Heilige Gees.  Ons vind die oudelinge voor die troon wat dag en nag uitroep:  “Heilig, heilig, heilig, […]

DIE WEDLOOP

DIE WEDLOOP 1 Kor.9:24-27 INLEIDING: Paulus gebruik dikwels verskillende beelde in die skrif om vir ons kosbare geestelike lesse uit te lig. So gebruik hy bv. die beeld van ‘n soldaat wat in ‘n geveg gewikkel is om ons geestelike stryd op aarde uit te beeld. So maak hy van die atleet gebruik wat in […]

DIE WARE WYNSTOK

DIE WARE WYNSTOK: JOH.15:1-9. INLEIDING: In Eseg.19:10 verwys hy na die wingerd as Israel, en nou verwys die Here Jesus na Homself as die Wynstok van daardie wingerd. Wanneer hy in vs.5 vandie lote praat verwys Hy na Hom in Sy bloed wat gestrot is en Ssy dissipels wat nou in Sy dood en lewe […]

DIE VRUG VAN DIE HEILIGE GEES

DIE VRUG VAN DIE HEILIGE GEES: BOODSKAP 4 LANKMOEDIGHEID: H.W. Beecher het eens gesê: ‘Daar is nie so iets om oor lankmoedig-heid te preek nie tensy die boodskap so lank is dat die gemeente lankmoedigheid moet leer onder die lang boodskap’ Die natuur van die mens is ongeduld, want ons wil nie wag nie. Ons […]

DIE VREESLIKHEID VAN SONDE 2

DIE VREESLIKHEID VAN SONDE: HEBR.10:31 + 1 PET.4:18 “Vreeslik is dit om te val in die hande van ‘n regverdige God.” As die regverdige nouliks gered sal word, waar sal die goddelose staan. GAL.5:19-21 INLEIDING: Dr. A.W. Tozer het eens gesê: “Die Christen staan of vaal in sy geestelike lewe afhangende van sy begrip of […]

DIE VREESLIKHEID VAN SONDE

DIE VREESLIKHEID VAN SONDE JES.6;1-6 INLEIDING: Die mees aanvaarbare onderwerp om oor te praat is heiligheid, maar ‘n deeglike en indiepte studie van inwonende sonde is van uiterste belang, as ons ‘n duidelike beeld van die heiligheid van die Here wil hê. Die onderwerp wat ons vandag gaan hanteer behandel sonde as ‘n beginsel, of […]

DIE VREES VAN DIE HERE

GODLY FEAR IS LOVE UPON ITS KNEES DIE VREES VAN DIE HERE INLEIDING Spr.13:8 “Die vrees van die Here is om te haat wat sleg is;  hoogmoed en trotsheid en ‘n slegte wandel en ‘n huigelagtig mond ek.” Ps 111:10 “Die vrees van die Here is die beginsel van die wysheid;  almal wat dit beoefen, […]

0:00
0:00