ESODUS 12
ESODUS 12 DIE BESKERMENDE BLOED: INLEIDING: Die verhaal van die eerste pasga is net ‘n byvoeging van die Evan-gelie van Jesus Christus. Die orde van die hoofstuk is baie dieselfde as die eerste 10 verse van Rom.5. Die gebeure in die Bybel laat ons voortdurend voorentoe en terug kyk. Pasga was die eerste ingestel by […]
ENGELE
ENGELE. INLEIDING. Daar word vandag baie min aandag aan die werklike lering van en-gele gegee, net as dit opspraakwekkend is word daarna verwys. Ons moet nie die rol van bewaarengele onderskat nie. ‘n Verhaal word vertel van ‘n sendeling wat a.g.v. omstandighede buite moes slaap. Rowers het verby gekom en beplan om hom leed aan […]
ELISA
ELISA: 11 KON:2:1-15 GESKIK VIR DIENS INLEIDING: Dit is onmoontlik om die Here na te volg as ek nie desperaat is om Hom volkome te wil dien nie. Dit is merkwaardig om die verhouding wat daar tussen Elia en Elisa was te bestudeer. Elia is ‘n tipe van die Here Jesus, terwyl Elisa, ‘n tipe […]
EFE 3
Rus van Sondelas “As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtighede te reinig”. (1 Johannes 1: 9) George Müller George Müller was bekend vir sy werk as leraar en stigter van die kinderhuise in Bristol, Engeland. Hy het nagenoeg 2 090 kinders […]
EFE
EFE.3:14-21 INLEIDING: In die besorgdheid van die Here het Hy Paulus opgewek om aan hierdie gemeente die verskil tussen ‘n lewelose, kleurlose en kragte-lose kerk uit te wys, deur aan hulle iets aan te bied wat veel meer noodsaaklik is as die gemidd3elde kerk. Soos Paulus dikwels in sy briewe doen is hier ook geen […]
EFE.2 JOHN WESLEY PERSPEKTIEF
UITEENSETTING VAN EFE 2 WAARIN GELOOF BEHANDEL WORD: REDDING DEUR GELOOF: EFE.2:8 Enade is die bron van alle seënige aan die mens in sy vervalle staat, en daarom die bron van redding. Geloof is ‘n voorwaarde: A) Wat is geloof, en waardeur ons gered kan word. 1) Nie geloof van ‘n heiden […]
Drankgebruik en misbruik
SIPPING SAINTS Jes.28:1+7 + Hab.2:15 DIE LEUEN VAN DIE DUIWEL Daar is persone wat redeneer dat dit wat deur die mond ingaan nie ‘n persoon onrein maak nie, maar dit wat by die mond uitgaan, na aanleiding van Mark.7:20. Die probleem is dat alkohol nie by die mond ingaan en bloot uitgeskei word nie. Alkohol […]
DOOD WAAR IS JOU OORWINNING
DOOD WAAR IS JOU OORWINNING: 1 Kor.15:51-58. INLEIDING: Vanaf die begin van die Bybel in Gen. lees ons dat die Here die hemel en die aarde geskape het en dat alles wat daarin geplaas of geskape was, lewe was. Dit was met die sondeval van Adam en Eva wat gesondig het deur van die verbode […]
DISSIPELSKAP
DISSIPELSKAP: Matt.16:24-28 INLEIDING: Die oorskakeling vanaf Johannes die Doper tot die Here Jesus het ‘n aanvanklike redding wat deur geloof geaktiveer is in die nader kom-ende Messias bewerk. Maar die geloof moes oorskakel na ‘n open-like belydenis met die Here Jesus as redding bevestig moes word en behoue moes bly. Matt.10;32-39 Die Here Jesus het […]
DIE WILDERNIS STAAT IN HEBREERS
DIE WILDERNIS STAAT IN HEBREERS: Nadat die Here reeds deur 49 profete saam met Joahhnes die Doper,waarvan 7vrouens was gespreek het op so ‘n verskeidenheid van maniere en nadat daar 600 000 man uit Egipte getrek het was daar net twee wat die beloofde land gesien het. Die boek is ‘n rnstige aanmaning dat u […]