GEBROEKENHEID

GEBROEKENHEID: INLEIDING: Hoogmoed staan teenoor gebrokenheid of nederigheid. Dit was hoogmoed wat die duiwel uit sy posisie gegooi het, dit was hoog-moed wat Adam en Eva uit die tuin van Eden geban het. Dit is die enigste sonde waarvan die Here sê dat Hy dit weerstaan. Hoogmoed is in ‘n mens se lewe te sien […]

GEBED IN DIE HEILIGE GEES

GEBED IN DIE HEILIGE GEES: ROM.8:26-27 +34 Wanneer ons in die Gees bid is dit Hy wat vir ons intree. Die Here Jesus is ons advokaat by die Vader en word nie ebinvloed deur ons lewenswandel nie. Die Heilige Gees wil deur ons werk en word belemmer deur die toelating of gewilligheid om Hom te […]

GEBED DIE NOODSAAKLIKHEID DAARVAN

GEBED DIE NOODSAAKLIKHEID DAARVAN: EFE.6:18 + LUK.11:1 INLEIDING: Een van die dissiples het die Here Jesus sien bid, en die effek van Sy bediening moes bsef toe hy vir die Here Jesus gevra het om hulle te leer bid. Paulus as ‘n geestelike leier van sy tyd het die noodssaklikhied van gebed begryp toe hy […]

GEBED2

HOOFSTUK 1 DIE DOEL VAN GEBED DIE KRAG WAT DIE WêRELD SAL VORM. Die tyd om deur gebed die wêreld terug na die Here te bid is nie te laat nie. Die gebede van die geheiligde kinders van die Here is die hoof voorraad in die hemel waardeur die Here Jesus Sy groot werk op […]

GEBED1

GEBED: 2 Kron.16:9 + Fil.4:4-9 Jak.5:17 INELIDING: Gebed is die gesprek van die Christen met die Here en is die hart van die Christen se geestelike lewe. Sonder gebed is ons kragteloos en hopeloos. Gebed laat die Christen lewe en die kerk  herleef. Dit die uitgiet van ons begeertes vir alle dinge wat reg en […]

TOEWYDING IN GEBED

TOEWYDING IN GEBED. Volgens George Muller, was daar 5 voorwaardes wat vir hom die versekering gegee het dat die Here gebed hoor: 1.   Hy weet dat dit die wil van die Here is dat almal gered moet word.  I Tim. 2:4.  I Joh. 5:14 sê dat ons die versekering het, dat as ons iets vra […]

GALASIëRS

GALASIëRS: INLEIDING: Die boek vorm deel van die 9 de kerk brief saam met Romeine en  1+2 Thess. Die brief eindig die eerste deel Rom.+1-2 Kor en Gal. Wat bekend staan as die 4 Evangeliese briewe, en is in die volgorde van leering teregwysing en onderrig. Lering was Romeine, en teregwysing was Kor. en onderrig […]

FILIPPENSE

OORVLOEDIGE LIEFDE FIL.1:8-11 In die eerste hoofstuk van Filippense word die hart van die apostel geopenbaar.  Hy bid vir hulle omdat hy hulle liefhet. ‘n Mens kan nie anders as om Paulus se liefde vir die gemeente te sien nie.  Paulus het hierdie gemeente gestig op sy tweede sendingreis  Alhoewel Paulus min van hulle gehad […]

ESTER

ESTER Ahasveros is ‘n beeld van die siel op soek na ware geluk, versadiging en beredeging.   In hierdie boek word vir ons geskete die eeue-oue stryd tussen lig en duisternis. Die eerste hoofstuk van hiedie boek beeld vir ons uit wat hierdie siel gedoen het in sy soeke na volkome bevredeging ,geluk en vrede.  1) […]

ESRA

ESRA: Die beskrywinge van die die terugkeer van die volk van Israel kom in 11 Kronieke en 1+2 Kon. Voor. Koninge bekryf die eindbestemminge van beide groepe van die volk wat in verstrooing was, met die hoofklem op die noordelike gebiede. Kronieke beklemtoon die priesterlike verantwoordelikheid, en veral rondom die Judeaanse afdeling, waar die priesterskap […]

0:00
0:00