GIDEON1

GIDEON (SAREL) INLEIDING In die boek Rigters deel ons met ‘n tydperk waarin daar ‘n losse konfederasie tussen die stamme van Israel bestaan het. Daar was ses tydperke van afval, van onderhewigheid aan vreemde nasies, ses gebede van verlossing, en ses periodes van herstel tydens die tydperk van die rigters. In elke geval het die […]

GEVOELENS

GEVOELENS Die heiligheid en onskuld van die karakter van Jesus het gemaak dat die valse aantygings en die hoon baie intens gevoel is, maar dat Sy hart gesmelt het in deernis vir hulle en Hy uitgeroep het:  “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” Dit is waar dat ‘n persoon wat […]

GETUIENIS LEWERING

GETUIENIS LEWERING:Jer.15:16-20 Inleiding: As getuienisse van die Here kan ons baie leer van die ondervindinge van “Heilige manne van ouds”. Ons kan na hulle gevare en versoe-kinge, sowel as hulle voorregte en verantwoordelikhede is baie die-selfde soos in ons tyd. 1) DAAR WAS VREUGDE IN DIE WOORD VAN DIE HERE: Vs.16. Dit mag na die […]

GENEES DIE HERE ALTYD FISIES EN GEESTELIKE

GENEES DIE HERE ALTYD FISIES EN GEESTELIKE JES.53:1-10 INLEIDING: Is dit so dat terwyl jy in jou siekbed lê, die Here jou moet genees, dat aanhalings soos Hy wil jou nie siek sien nie, ‘n regte perspektief van wat die Skrif leer aangaande hierdie onderwerp. Mense word dikwles deur T.V. predikers soos aangedaan dat hulle […]

Geloof 1

DIE SEëN VAN DIE BELOFTES VAN DIE HERE: HEBR.11:1-31 1) WAT IS GELOOF: vs.1 Geloof is daardie vermoeë wat die Here aan die mens geskenk het om die wonder van die Here self en Sy beloftes aan te gryp en dit myne te maak. Geloof is die vertroue in die werk en persoon of belofte […]

GELOOF: WHITE

GELOOF: WHITE LUK. 18:8 “Ek sê vir julle dat Hy gou aan hulle reg sal doen; maar as die Seun van die mens kom, sal Hy wel die geloof op aarde vind?” INLEIDING: Waarom is dit dat onse Here Jesus geintriseerd is in iets so eenvou-dig soos geloof? Is dit nie so dat almal geloof […]

GELOFTE 2006

GELOFTE 2006: DIE VERBOND: INLEIDING: Die gedagte van ‘n gelofte is om ‘n verbond te sluit. Reeds in die begin van die mens se bestaan was die gedagte van die Here, die mens en die sonde aan ons geopenbaar. Die verslag van die sondeval word nie sonder die verlossing gesien nie. Wat as ‘n prototipe […]

GEHOORSAAMHEID IN GEBED

GEHOORSAAMHEID IN GEBED: 1 JOH.3:22 INLEIDING: Die probleem van die kerk is altyd geestelik, en daarom moet die geestelike behoefde van individue aangespreek word. Die grootste behoefde vir die kerk en individue is Sy heiligheid. Heiligheid stort in liefde en ‘n vreugde uit vir siele wat ongekend is in die menslike verstand. Hulle het die […]

GEESTELIKE INSIG

GEESTELIKE INSIG KOL.1:9-10 + GAL.2:20 INLEIDING: Ons het vanoggend met u die gedagte van die legkaart probeer verduidelik. Ons het gesien dat die Here toetse en beproewinge oor ons pad stuur en dat ons hierdeur die klein blokkie in ons hande het, wat moet inpas by die groot prent. Die groot prent is die Here […]

GEESTELIKE FEESTE

GEESTELIKE FEESTE: LEV.23 INLEIDING: Die ware geestelike manier van aanbidding geskied deur die uitbeel-ding van die feeste. Dit is die feestafel van die siel. In die O.T. word die fees voortdurend toegepas om ‘n tydperk van spesiale aanbidding aan te dui. In Lev.23 het die Here Moses gelei om die sewe belangrike feeste te rangskik, […]

0:00
0:00