HEILIG AAN DIE HERE 1
HEILIG AAN DIE HERE:1, 1 PET.1:13-16 Gedate van aangord is om as soldaat myself weerbaar te maak teen die aanslae van die duiwel. Petrus gebruik hierdie beeld om te se dat ons ook ons gedagtes op so ‘n manier weerbaar moet maak. Wees gereed om te dink, wees nugter en wees op die waak, en […]
HEILIG AAN DIE HERE
HEILIG AAN DIE HERE: 1, 1 PET.1:13-16 Gedate van aangord is om as soldaat myself weerbaar te maak teen die aanslae van die duiwel. Petrus gebruik hierdie beeld om te se dat ons ook ons gedagtes op so ‘n manier weerbaar moet maak. Wees gereed om te dink, wees nugter en wees op die waak, […]
HEBREERS HOOFSTUK 3
HEBREERS HOOFSTUK 3 RAAMWERK VAN DIE HOOFSTUK: 1) SY KOMS NA DIE AARDE: A) AS GETROUE DIENSKNEG VAN DIE HERE VS.1-2 B) VOLMAAK IN SY PERSOONLIKHIED: VS.3 C) OM DIE HUIS VAN DIE HERE TE BOU: VS.4 2) DIE DRIE VERSKILLENDE HARTE IN HEBR.3 […]
HEBR
HEBR.4:12 INLEIDING: Iemand het eens gesê dat die boek Hebr. Seker die beste boek is om te gebruik om ‘n Jood na die Here te lei. Daar is soveel redes, maar dit is ook seker een van die beste boeke om imand op sy behoefte na die volheid te wys. WAAROM SO EFFEKTIEF VIR DIE […]
GODLY FEAR IS LOVE UPON ITS KNEES
GODLY FEAR IS LOVE UPON ITS KNEES DIE VREES VAN DIE HERE INLEIDING Spr.13:8 “Die vrees van die Here is om te haat wat sleg is; hoogmoed en trotsheid en ‘n slegte wandel en ‘n huigelagtig mond ek.” “Die vrees van die Here is om eerbied en ontsag vir Hom. Dit is om in afhanklikheid […]
GODDELIKE LEIDING
GODDELIKE LEIDING Jes.42:16 1. DIE SEKERHEID VAN GODDELIKE LEIDING Een of ander tyd sal elke kind van God worstel met die tema van Goddelike leiding. Die belangrikheid daarvan kan nie oorbeklem-toon word nie. Vrede, blydskap en krag vloei uit die wete dat u in Sy volmaakte wil is. Dit […]
GOD SE AANSPRAAK OP MY
GOD SE AANSPRAAK OP MY: 11 KOR.5:14-21 INLEIDING: Daar word vertel van die seuntjie wat sy eie boodjie gebou het en op een van die bekende riviere in Europa met die boodjie gespeel het. Die stroom het die skippe weggedryf en na lange soektog vind die seuntjie die boodjie in ‘n pandwinkel. Die hy gaan […]
GOD IS LEWE
GOD IS LEWE: 1 JOH.5:9-21 INLEIDING: Reeds voor die grondlegging van die aarde het die Here volgens Efe.1:4 die mens geskape om vir ewig met Hom gemeenksap te moes hê. Dit was toe Adam uit stof gemaak is dat die Here uit hier-die stuk stof waarin daar geen lewe was nie Sy lewe ingeblaas Gen. […]
GIDEON Alles (Reg)
GIDEON INLEIDING In die boek Rigters deel ons met ‘n tydperk waarin daar ‘n losse konfederasie tussen die stamme van Israel bestaan het. Daar was ses tydperke van afval, van onderhewigheid aan vreemde nasies, ses gebede van verlossing, en ses periodes van herstel tydens die tydperk van die rigters. In elke geval het die Here […]
GIDEON2
GIDEON: INLEIDING: Sy naam beteken: Neerveller, of krygsman, seun van Joas die Abieseriet, uit die stam van Menasse. Woon in Orfa 6:11 Leef om en by 1200 v.C. Hierdie is reeds die vierde siklus van wegbeweeg en terugkeer in die geskiedenis van die Rigters. Na 40 jaar van vryheid van die vyandige nasies, het Israel […]