HERLEWING
HERLEWING: HAB.3:2“HERE ROEP U WERK IN DIE LEWE (LAAT DIT HERLEEF) IN DIE MIDDE VAN DIE JARE” INLEIDING: Waneer die kerk afvallig geword het, is dit nodig dat so ‘n kerk weer moet herlef. Dit is die enigste oplossing in sulke tye. Die wat weer-gebore is moet weer hulle eerste liefde ontdek, en daarheen terugkeer. […]
DIE HEMELVAART
DIE HEMELVAART: Luk.24:50-53 + Hand.1:4-11 DIE TEENSTYDIGHEDE VAN ELIA SE OPNEEM EN DIE HEMELVAART VAN DIE HERE JESUS: 1) Elia is nie opgeneem nie hy was deur wae van perde en van vuur opgeneem. Die Here Jesus is opgeneem. 2) Die Here Jesus is deur Sy eie krag opgeneem nie Elia nie. 3) Rlia het […]
HEMELVAART 2006
HEMELVAART 2006 JOH.13:31-38 INLEIDING: In die donkerte van die dissipels se omstandighede word die gordyn van swaarmoedigheid oor hulle siele gegooie met die woorde van ons Heiland wat die wanhoop in hulle harte nog meer aanvuur deur te sê dat Hy hulle gaan verlaat. Kan u uself indink, alles word alhoe dreigender en donkerder en […]
HEL
DIE HEL. Luk.16:19-31+ Openb.14:10-11. I. INLEIDING: Heb.9:27 “Net soos dit vir die mens bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel.” Vriende die oomblik wanneer ek my laaste asem uitblaas, begin die ewigheid vir my. Elkeen van ons se pad loop na ‘n […]
HEILIGMAKING: INSIGHTS INTO HOLINESS
HEILIGMAKING: INSIGHTS INTO HOLINESS DIE BEGRIP VLEESLIKE NATUUR: INLEIDING: Daar is redelike konsensus rondom die gedagte van wedergeboorte binne die evangeliese bewegings. Die beginsel van jou verlorenheid, dat jy moet weet dat niks of niemand anders hierdie leemte kan vul nie, dat jy as ‘n sondaar na die Here Jesue moet kom en Hy jou […]
HEILIGMAKING IN KOLOSSENSE
HEILIGMAKING IN KOLOSSENSE: Kol.1:9-14 Vir die kerk van Kolossense het Paulus die Here hartlik bedank, vir hulle geloof, hulle liefde en hoop. Dit is meer dikwels so dat kinders van die Here mekaar se foute uitwys, sonder om die werk van die Gees van God in ‘n persoon op te merk en die Here innig […]
HEILIGMAKING DIE OMSKRYWING VAN DIE VLEES
HEILIGMAKING: DIE BEGRIP VLEESLIKE NATUUR: INLEIDING: Daar is redelike konsensus rondom die gedagte van wedergeboorte binne die evangeliese bewegings. Die beginsel van jou verlorenheid, dat jy moet weet dat niks of niemand anders hierdie leemte kan vul nie, dat jy as ‘n sondaar na die Here Jesue moet kom en Hy jou siel uit genade […]
HEILIGMAKING
HEILIGMAKING 1 KOR.2:14-3:8 INLEIDING: Ons het al so dikwels na die onderwerp van reiniging gekyk, en dit is die gebed van ons harte dat die Here nie net lig sal werp in ons lewens nie, maar dat ons sal reageer en doen wat Hy van ons verlang. Kom ons kyk na die drie groepe onder: […]
HEILIG AAN DIE HERE Allen Brown
HEILIG AAN DIE HERE: 1 PET.1:13-16 Gedate van aangord is om as soldaat myself weerbaar te maak teen die aanslae van die duiwel. Petrus gebruik hierdie beeld om te se dat ons ook ons gedagtes op so ‘n manier weerbaar moet maak. Wees gereed om te dink, wees nugter en wees op die waak, en […]
HEILIG AAN DIE HERE (Alan Brown)
HEILIG AAN DIE HERE: 1 1 PET.1:13-16 1 Joh.3:1-3 Ons is almal bewus van heropbouings programme met die doel om dit wat verlore geraak het weer in te bring of mense daarin weer op te lei, wel dit was die probleem wat die Here met die volk van Israel gehad het en nou nog het, […]