HOOGLIED

HOOGLIED 1-2 DIE EKSTASE VAN KONINGKLIKE LIEFDE A)    DIE REALITEIT VAN HEMELSE LIEFDE 1)Persoonlike liefde v2 Die liefde wat die Here Jesus vir U en vir my het is onbeskryflik.  Hy het u liefgehad tot die dood toe.  Vanaand het Hy ons net so lief as die liefde wat Hy gehad het toe Hy […]

HOOFSTUK 12 JOSHUA 11+12 DIE VRUG VAN OORWINNING

HOOFSTUK 12 JOSHUA 11+12: DIE VRUG VAN OORWINNING INLEIDING: Uit die vorige hoofstukke het ons opgemerk hoe die sielevyand sy strategie probeer aanpas met die een doel om ‘n wig in ons ver-houding met die Here in te slaan, en uiteindelik ons geestelike lewens te probeer vernietig. Gilgal was die plek van aanbidding, en van […]

HOOFSTUK 11 JOSHUA 11+12 DIE VRUG VAN OORWINNING

HOOFSTUK 11 JOSHUA 11+12 DIE VRUG VAN OORWINNING INLEIDING: Uit die vorige hoofstukke het ons opgemerk hoe die sielevyand sy strategie probeer aanpas met die een doel om ‘n wig in ons ver-houding met die Here in te slaan, en uiteindelik ons geestelike lewens te probeer vernietig. Gilgal was die plek van aanbidding, en van […]

HOE OM DIE VOLHEID VAN DIE

HOE OM DIE VOLHEID VAN DIE HERE DEELAGTIG TE WORD: HAND.1 HEILIGMAKING IS ‘N MOET VIR ELKE CHRISTEN: Die kerk van die Here Jesus sal alleen voorentoe kan gaan indien hy vervul sal word met die volheid van die Heilige Gees. Efe.5:18 Sê Paulus aan ons: “Moenie dronk word van wyn nie, daarin is losbandigheid, […]

HOE OM DIE BELOOFDE LAND VAN DIE HERE IN BESIT TE NEEM

HOE OM DIE BELOOFDE LAND VAN DIE HERE IN BESIT TE NEEM. NUM. 33:50-56 “The way is long by which I hie, Flags my spirit wearily; Let Thy gracious hand me grasp, Let my trembling hand Thine clasp; We are tired, my heart and I, Ah, but, Jesus, Thou art nigh.” Net soos die kinders […]

HISHIA 2 KONINGS 18

HISHIA 2 KONINGS 18:1-8 26 APRIL 1999 INLEIDING In die totale geskiedenis van die kinders van Israel, was Hiskia die mees uitstaande koning wat die Here gedien het. Ons weet nie baie van sy agtergrond nie, behalwe dat sy ma se naam Abi was wat besitter van die Here beteken wat vir ons die idee […]

HINDERNISSE IN DIE GEESTELIKE LEWE

HINDERNISSE IN DIE GEESTELIKE LEWE: INLEIDING: In die verhaal van John Bunyan: “Pelgrim se reis na die ewigheid” vergelyk John Bunyan die Christen se lewe met ‘n reis vanaf die stad van verwoesting tot by die ewige heerlikheid. Die gedagte is dat ons vandag na ons lewens sal kyk en sien watter struikelblokke of hindernisse […]

HERLEWINGS VUUR

HERLEWINGS VUUR: HERLEEF ONS WEER, VERVUL ELKE HART MET U LIEFDE. MAG ELKE SIEL MET VUUR VAN BO BEGEESTERD WEES Daar is verskillende tekste in die Bybel wat na hierdie vuur verwys. Van hulle is: Ex.24:17;  Jes.10:17; 30:27; Jer.5:14; 23:29; Mal.3:2; Matt.3:2; 3:11; Luk.12:49; Hebr.1:7; Hand.2:3. Begeestering is die materiaal wat nodig is om vuur […]

HERLEWING IS NODIG, IS MOONTLIK, IS BELOOF

HERLEWING IS NODIG, IS MOONTLIK, IS BELOOF: ESEG.37:1-10. INLEIDING: As daar een gebed is wat meer as enige iets anders vanuit die harte van die wat in kontak met die Here is, is dit die God geiinspireerde uitroep wees nl.: “Come…O Breath, and breath” Vs.9 As ons van ‘n geestelike besoek van die Here praat […]

HERLEWING: KEN TERHOVEN

HERLEWING: KEN TERHOVEN: 1) DIE BELOFTE VAN HERLEWING: Ps.85:6 “Will you not revive us again, That your people may rejoice in you.” 2 Kron.16:9 “want die Here – sy oë deurloop die hele aarde om die-gene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is: “ Dit is die uitroep van die ware […]

0:00
0:00