11 KRON

KONING ASA: 11 KRON.14-16 -1 KON.15:9-24 INLEIDING: Ons leef in ‘n tysd waarin daar nie meer oor die volle raadsplan van die Here gepredik word nie, mense word gerus gestel om te sê dat ons kan wandel soos ons wil, dit maak nie saak nie, alles wat ek doen is maar onder die bloed. Ons […]

1+2 PETRUS Die Boek (Volledig)

1 PETRUS: DIE VERVOLGDE KERK: CHRISTUS ONS HOOP EN VOORBEELD: 1) DIE LEWENDE HOOP: EN WAT DAARMEE SAAMGAAN 1:3-2;10 A)    Die Lewende Hoop: 1:3:12 En ons reaksie daarop: 13-21. B)     Die Lewende Woord 22-5 En ons reaksie daarop: 2:1-3. C)    Die Lewende Steen:2:4 En ons verhouding tot Hom: 2:5-10. 2) DIE PELGRIM […]

1) DIE BESTAAN VAN DIE HERE

LESING 1. DIE BESTAAN VAN DIE HERE: INLEIDING: Om ons studies vir die toekoms te begin is dit nodig dat ons by die Here moet begin. Ons sal alhoemeer met atieste, skeptici en kwel-vraers te doene kry wat bewyse wil hê dat daar ‘n God is. Vir die natuurlike mens, hy wat nog nie sekerheid […]

1 PETRUS

1 PETRUS: DIE VERVOLGDE KERK: CHRISTUS ONS HOOP EN VOORBEELD: 1) DIE LEWENDE HOOP: EN WAT DAARMEE SAAMGAAN 1:3-2;10 A)    DIE LEWENDE HOOP: 1:3:12 EN ONS REAKSIE DAAROP: 13-21. B)     DIE LEWENDE WOORD 22-5 EN ONS REAKSIE DAAROP: 2:1-3. C)    DIE LEWENDE STEEN: 2:4 EN ONS VERHOUDING TOT HOM: 2:5-10. 2) DIE […]

1 KOR.3 TEENOOR 1 KOR.13

1 KOR.3 TEENOOR 1 KOR.13 DIE VLEESLIKE TEENOOR DIE GEESTELIKE: INLEIDING: Die hoof eienskap van vleeslikheid is selfgesentreerdheid. Dit het te doen met die feit dat hierdie persoon nog nooit aan die wil van die Here oorgegee het nie en a.g.v. hiervan is daar sekere teenstrydig-hede wat u in die vleeslike se lewe sal vind. […]

1 KOR

1 KOR.3 TEENOOR 1 KOR.13 DIE VLEESLIKE TEENOOR DIE GEESTELIKE: INLEIDING: Die hoof eienskap van vleeslikheid is selfgesentreerdheid. Dit het te doen met die feit dat hierdie persoon nog nooit aan die wil van die Here oorgegee het nie en a.g.v. hiervan is daar sekere teenstrydighede wat u in die vleeslike se lewe sal vind. […]

1 Joh DIE BEGINSEL VAN SONDE

1 Joh. 1:1-9 DIE BOEK 1 JOHANNES. HOOFSTUK 1 I) INLEIDING: Hierdie boek is om en by 67-97 (90) n.C. geskrywe deur Johannes wat toe nog die oudste lewende apostel was. Hy was die broer van Jakobus en seuns van Sebedeus en Salome suster van Maria die moeder van Jesus. Jesus en Johannes was dus […]

0:00
0:00