BELYDENIS VAN CHRISTUS

BELYDENIS VAN CHRISTUS (Notas is geneem uit ‘n brosure van Moody oor “Hoe om ‘n ware kind van God te wees.” II TIM.1:3-18 INLEIDING Matt.10:32, 33 “Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is.  Maar elkeen wat M verloën voor die […]

BELSASAR IN OORDEEL Dan.5

DIE KULTIESE KNOEIERY LEI TOT BELSASAR SE BESTRAFING BELSASAR IN OORDEEL: DAN.5:1-7+18-29 INLEIDING: Belsasar was ‘n besondere bevoorregte persoon gewees. In sy lewe het hy uiterstes gesien voor hom afspeel. Sy oupa se naam was Nebi- kadneser en soos ons weet, was hy een van die grootste leiers wat ooit in die geskiedenis geleef het. […]

Gelowiges Rykdom in Christus

OP PAD NA KANAÄN 1.   DIE ROOI SEE OF GEESTELIKE BEVRYDING       Die dinge wat die kinders van Israel deurgegaan het vanaf Egipte tot hulle besetting van Kanaän kom in soveel opsigte ooreen met die pad wat die kind van God stap vandat hy uit die duisternis oorgebring is in die Lig.   […]

BEKERING EN BEROU

BEROU, BEKERING: Oor die eeue heen was daar die uitroep dat die mens hom tot die Here moet bekeer. In die ou Testament was daar deur die profete die voortdurende uitroep tot berou of bekering. In die Ou Testament kom die uitroep reeds deur Johannes die Doper, en was deur die Here Jesus en vele […]

BEGRAFNISDIENS VAN JANITA SE MAMIE

BEGRAFNISDIENS VAN JANITA SE MAMIE: HEBR.9:24-28. INLEIDING: By geleentheid het ‘n seuntjie by een van die groot riviere in Europa met sy bootjie gespeel, die bootjie het verlore geraak en na ‘n groot soektog het hy hom in ‘n pandwinkel opgespoor, na baie oorreding wou die eienaar van die winkel nie die boodjie terugbesorg voordat […]

BEGRAFNIS VAN MNR. MOLLER

BEGRAFNIS VAN MNR. MOLLER: 22 Nov.2010 OPENB.21:4-5 “En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verby gegaan. En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk Ek […]

BEGRAFNIS VAN JAN STRYDOM

BEGRAFNIS Diens DEUR.32:9-14 INLEIDING: Daar is sekere beginsels wat ons in die Bybel kry aangaande die lewe en dit wat die Here van ons verwag. Dit wat van kardinale belang is, is vir ons in die eerste 12 hoofstukke van Genesis of die Bybel neer-geplot. Een daarvan is dat die Here vir Hom ‘n volk […]

BARTIMEUS 1

BARTIMEUS. Luk.18:31-43. God, wat die hemel en die aarde gemaak het, deur Sy Seun, en wat deur Hom die lig van die duisternis geskei het, is in staat en gewillig om die oë te open en die harte te verlig met Sy hemelse Lig.  Joh.1:3, 4  “Alle dinge het deur Hom ontstaan en sonder Hom […]

BARTIMEUS

BARTIMEUS -MARKUS.10:46-52 INLEIDING: Om te dink dat hierdie arme blinde man in Jerigo rond gedwaal het Hierdie stad was onder die vloek gewees Joh.6:26 Waar dwaal u vanoggend? Onder die vloek van sonde en die gebreekte wet, of in die skuiling van die Allerhoogste. Die pragtige maar bose Jerigo was deur die Seun van God […]

AS EK DIE BLOED SIEN

AS EK DIE BLOED SIEN: EX.24:1-8 INLEIDING: Vs.8 “Dit is die bloed van die verbond.” Kyk die bloed van die verbond. Hierdie woorde was deur Moses geuiter terwyl hy die volk met bloed besprinkel het, en moes ons herhinder het aan Johannes die Doper wat weer gesê het: “Daar is die Lam van God wat […]

0:00
0:00