Conformed to Christ

“Conformed to Christ.”  HOOFSTUK 10. DIE GELOOF VAN CHRISTUS. Ons gaan hier na ‘n metode kyk waardeur Christus, as ons Bron van hulp, vir ons waardevol gemaak gaan word. Die metode is geloof! Geloof is die grond beginsel vir optrede en lewe omdat ons deur die geloof geregverdig word. DEFENISSIE VAN GELOOF: Geloof is vertroue, […]

CHRISTUS SE INWONING EN HEERSKAPPY IN MY

CHRISTUS SE INWONING EN HEERSKAPPY IN MY(Osweld Sanders) ROM.14:7-9 INLEDIEING: Die persoon wat nie toelaat dat die Here alles in u lewe kan wees nie, is ‘n dief. Hy het ons geskape om Sy regmatige outeurskap in u lewe te kan hê. Hy stel nie belang soos vele leiers om dektator oor u lewe te […]

BOODSKAP INLEIDING TOT DIE HEMEL

BOODSKAP INLEIDING TOT DIE HEMEL: SIEN ONS UIT NA DIE HEMEL: INLEIDING: As ek met ‘n sieljag van hier na New Zeeland sou vaar nog meer om permanent daar te gaan woon, sal ek soveel moontlik inligting bymekaar wil maak om te weet waarvoor ek myself inlaat, oor die klimaat, doe kulture en gebruike. Dit […]

Boodskap 1 Alan Brown

HEILIG AAN DIE HERE: 1 -1 PET.1:13-16 1 Joh.3:1-3 Ons is almal bewus van heropbouings programme met die doel om dit wat verlore geraak het weer in te bring of mense daarin weer op te lei, wel dit was die probleem wat die Here met die volk van Israel gehad het en nou nog het, […]

BLY IN MY. Joh.15.

BLY IN MY. Joh.15. INLEIDING: Die vrug van druiwe en vyeboom is die weërspieëling van die vrug wat by wedergeboorte pas, omdat die hout daarvan ook vrugteloos is. Die granaat en palm is die beelde van die geesvervulde lewe, omdat die vrug van hierdie twee dui op oorvloed, en die stamme van hierdie vrugte gebruik […]

BLY IN MY

BLY IN MY. Joh.15. 1.  ‘N MOOI BEELD V1.      “Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer.” V1.      Sonder gelykenisse het Hy nie gespreek nie.  Daar is die koninkryk van die natuurlike en diekninkryk van genade en ons Here Jesus heers in beide.  Baie van sy metodes in […]

BEWAAR ONS ERFENIS

BEWAAR ONS ERFENIS: WAT IS ONS ERFENIS: HEILIGHEID. DEUT.6:1-10 INLEIDING: Weet u as ons heiligheid gaan verloor, wat gaan ons vir ons kinders nalaat as die Here vertoef om te kom. Ons is hier om ‘n basis neer te lê vir die toekoms van die S.A. geskiedenis. Hierdie konferensie vertrou ek sal kan uitbrei tot […]

BESKADIGDE EMOSIES 2

THESE EARTHEN VESSELS: INLEIDING: Een van die mees aangrypende studies in die Bybel is die verhou-ding tussen die Here en die mens. Elke aspek van die Christen geloof is ‘n unieke samestelling van die twee komponente. Daar is die Goddelike kant, en dan is daar die menslike kant, waarbuite die Here nie funksioneer nie. “Sonder […]

BESKADIGDE EMOSIES

BESKADIGDE EMOSIES: Jak.5:13-16 ;Gal.6:1-11 Uit ‘n boom se jaarringe is daar soveel wat ‘n mens kan leer. Dit ver-tel van al die probleme, van droogtes, siekte en brandskades wat die boom ondervind het. So is daar by u en my tussen siektes en sondes ‘n area waarin ons dikwels soveel smarte ondervind het, wat nie […]

BEROU

BEROU, BEKERING: Oor die eeue heen was daar die uitroep dat die mens hom tot die Here moet bekeer. In die ou Testament was daar deur die profete die voortdurende uitroep tot berou. In die Nuwe Testament kom die uitroep reeds deur Johannes die Doper, en was deur die Here jesus en vele sprekers daarna […]

0:00
0:00