JAKOB SE LEWE

JAKOB SE LEWE: HEILIGHEIDS REEKS NO.2 GEN.28-33 SPESIFIEK: 32:21-32 INLEIDING: Ons het verlede week stilgestaan by die werklike betekenis van wedergeboorte. Ons het afgesluit by die verskillende karaktertrekke wat ons in Gal.5:22 kry wat die vrug van wedergeboorte uitspel. Toe het ons aan u verduidelik dat dit so noodsaaklik is om met die Here Jesus […]

Jakob Hoe is jou Naam

Romeime 9:13 “Soos geskrywe is: Jakob het ek liefgehad en Esau het ek gehaat.” Kom ons blaai terug na:  Genesis 25:31 “ Verkoop eers jou eerseboortereg aan my.” V 34 So het Esau dan sy eersheboortereg verag.” Esau Veragte 1)    Verkoop sy eersgeboortereg 2)   Verag sy eergeboortereg 3)   Vermeng met Kananiete 4)   Verloor sy […]

INSEENING VAN ‘N KIND

INSEENING VAN ‘N KIND: ANDRIES JOUBERT: INLEIDING: Die feit dat jy Alisia hierdie seuntjie bring om opgedra te word sê dat jy die begeerte het om hierdie kind in die vrese van die Here groot te maak. ‘n Prediker vertal in sy boekie hoe hy by Kanada in ‘n klein groepie betrokke geraak het terwyl […]

IN DIE HANDE VAN DIE POTTEBAKER

IN DIE HANDE VAN DIE POTTEBAKER INLEIDING: Dit wil voorkom of sommige van die diepste waarhede wat Paulus geskrywe het in die moeilike omstandighede van die Korinthe gemeente tot stand gekom het. Net in Korinthe word melding gemaak dat ons ‘n kosbare skat in ‘n erdekruik is. Hierin word een van die mees wonderlike verhoudinge […]

HY KAN NIE VERBORGE BLY NIE

HY KAN NIE VERBORGE BLY NIE MARK.7:24 INLEIDING: I) WIE? 1) CHRISTUS WAS GOD SE WONDER VIR DIE VLEESGE-WORDE MENS: Reeds van voor die grondlegging van die wêreld het die Here bepaal dat Sy Seun na die wêreld sou kom om vir ons sondes te sterf. 2) AS SY GAWE AAN ‘N STERWENDE WêRELD. Joh.3:16 […]

HUWELIK VAN ARNE EN MARIANA LUUS

HUWELIK VAN ARNE EN MARIANA LUUS: EFE.5:22-33 INLEIDING: Bring die vergelyking van die Joodse huwelik en die troue in. Die vrou se status bou op tot ‘n verbintenis waarin haar status geheel en al verander: Sy was eens mej. en word nou mev. Hierdeur word daar ‘n verbintenis verandering verklaar. Sy staan nou aan die […]

HUNGER FOR MORE OF JESUS

HUNGER FOR MORE OF JESUS: DIE UITDAGING WAT VOOR U EN MY DEUR Lê: ESE.37:1-14 INLEIDING: In die tyd wat Esegiël as profeet opgetree het was die volk in Bal-lingskap en was hulle ver van die Here verwyder. Dit wou voorkom asof die volk hulle ballingskap geniet het en dat hulle alhoemeer hul-le rug op […]

HULLE HET DIE GEHEIM ONTDEK

HULLE HET DIE GEHEIM ONTDEK: BIDURE WOENSDAE: INLEIDING: In die dae waarin ons leef is daar die diepe verlange om mense tee te kom wat teenstrydig teen die tyd waarin ons leef iets weerspieël van die lieflike volheid wat die Here bied, iets wat nie gevul is met een of ander vorm van bitterheid of […]

Hos. 2 DIE HERE SE GENADIGE EN EWIGE

DIE HERE SE GENADIGE EN EWIGE DOEL MET ONS LEWENS. HOS.2:13-17 OPENB.2:4 EERSTE LIEFDE VERLAAT: HOE STAAN U VERHOUDING VANDAG TEENOOR DIE LEWENDE GOD: INLEIDING: Hosea was beskou as die eerste van die klein profete en spruit uit Jesaja in die dae van koning Ussia en Jehiskia konings van Juda. Die Woord van die Here […]

HOOGMOED

HOOGMOED / GEBROKENHEID: NUM.14:34-45 Diep is die see, en diep is die hel, maar trots lê nog dieper as dit, Dit is verstrengel soos gif rondom die fondasie van die siel lê, As dit in sy motiewe geopenbaar word, en die oorsprong van gedagtes neerplot, Sal dit selfs onskuldig mag voorkom, maar vernietiging verseker.  In […]

0:00
0:00