DIE BOEK 1 PETRUS

DIE BOEK 1 PETRUS INLEIDING  Wat ‘n kosbare boek om te bestudeer en watter heerlike rykdomme le hier in opgesluit nie. Vanoggen wil ek oor drie aspekte gesels: Lewende Hoop Lewende Woor en Lewede Steen; Nthou hierdie was ‘n brief wat gestuur was na Christene wat verstrooid was oor die hele klein Asie en reeds […]

DIE BLOEDVERBOND

DIE BLOEDVERBOND: LUK.22:7-23 Merkwaardig dat die nagmaal op die Donderdag voor die gebruiklike Vrydag gehou was. Daar word verskillende redes genoem maar die mees waarskynlike is dat die Here Jesus op die Vrydag die Paas offer Lam moes gewees het. Daar was die gebruiklike geselligheid rondom die tafel aangesien die Pasga sowat 5-6 ure geduur […]

DIE BEGRIP STAAN

DIE BEGRIP STAAN: GAL.5:16-18 INLEIDING: Die begrip staan dui op ‘n identifisering van my lewe. Dit se presies wat die woord bedoel dat ek ‘n sekere standpunt inneem. Die Bybel wat die geinspireerde Woord van God is, dui vir ons juis riglyne aan om aan ons te waarsku wat die gevolg van ons stand salk […]

DIE BEGRIP LIG EN LAMP IN DIE BYBEL

DIE BEGRIP LIG EN LAMP IN DIE BYBEL -PS 119:105 “U woord is `n lamp vir my voet en `n lig vir my pad.” INLEIDING Donderdag aand was ons besig om sake aangaande die kerk te bespreek, toe die krag skielik uitgegaan het.  Vir `n paar oomblikke was ons geheel deur die duisternis oorweldig en […]

DIE BEGINSELS VAN OORWINNING IN ONS GEESTELIKE LEWE

DIE BEGINSELS VAN OORWINNING IN ONS GEESTELIKE LEWE: Gen.3:1-8; JAK.1:13-18 + JAK.4:7-8 INLEIDING: Daar bestaan soveel vrae en onsekerhede aangaande die plan en doel van die Here vir ons lewens, daar is soveel mense wat vir jou sal sê dat hulle so hart probeer om oorwinning te smaak, maar dat dit net eenvoudig nie uitwerk […]

DIE ATTRIBUTES VAN DIE HERE

ATTRIBUTES VAN DIE HERE: JES.44:6-8 INLEIDING: Die profete van ouds was geinspireerd om die met ‘n visie van die Here die God van Abraham, Isak, en Jakob hulle roeping te sien om hulle mense terug te roep tot ‘n lewende verhouding met die Here. Deur op die fondasie van die magtige handelinge met die volk […]

DIE GROOT OPDRAG

DIE GROOT OPDRAG: MATT.28:19 INLEIDING: Ons leef in ‘n tyd van veranderinge, alles rondom ons gebeur teen so ‘n geweldige spoed, en mens wonder soms waar dit gaan eindig. Dink net aan die tegnologie, aan die medisie ens. daar is eenvoudig geen einde nie. Weens al hierdie veranderinge van smaak en voorkeur gebeur dit dat […]

DANKSEGGING EN HOOP 1 PET

DANKSEGGING EN HOOP 1 PET.1 INLEIDING: Paulus Jakobus, Johannes, Judas, en Petrus verwys almal na die oor gegewenheid in liefde vir die Here. Wanneer Petrus die brief begin aan die vervolgde Christene in Klein Asië, is daar die verlange om aan hulle die liefde van die Here te openbaar. Al hierdie skrywers gebruik termes wat […]

DANIEL

DANIEL INLEIDING: Na die val van Jerusalem is Daniel weggevoer na Babilon wat omtrent 800 myl van Jerusalem af was. Hy was omtrent 14 jaar oud toe hy weg-gevoer was na ‘n vreemde land. Die koning se opdrag was om jong manne te soek  “aan wie geen enkele liggaamsgebrek was nie, maar wat mooi van […]

DAG KONFERENSIE 4

DIE DROOMWêRELD SINDROOM: Ps.55:1- Ons weet dat hierdie een van die Messianse Psalms is wat op die kruisiging van die Here Jesus dui, maar dit weerspieël ook u en my lewe. Klink hierdie beskrywing vir u bekend, dat u so ‘n dag ervaar waarin alles maar net eenvoudig verkeerd gaan. Die Psalmis sê in hierdie […]

0:00
0:00