DIE BRUILOF TE KANA
DIE BRUILOF TE KANA:JOH.2:1-11 INLEIDING: Die bruilof te Kana het geweldig baie simboliek in dit ingebou omdat die Here Jesus hom op een of ander manier wat vir die Jode bekend was moes kom openbaar. Hebr.1:1 Sê dat natad God baie kere en op baie maniere tot ons gespreek het deur die Vader spreek Hy […]
DIE BRIEF FILLIPENSE
DIE BRIEF FILLIPENSE: CHRISTUS ONS LEWE INELEIDING: Die Hele Woord van God is leerstellig saamgestel as ek nie leer-stelling wil hê nie soek ek nie die Woord van die Here nie. 1 Tim. 3:16 Die Hele Woord is deur God ingegee en is nuttig tot lering teregwysing tot onderwysing in die geloof. Hierdie brief is […]
DIE BRANDWAG, DIE EINDTYD
DIE EINDTYD: ESE.33:1-9+ Openb.13:16-18 INLEIDING|: Reeds van die vroegste tye af het die saad van die Here en die saad van die duiwel, wat in opstand teen gesag en sy eie weg wil bewandel die mens getreiter. Profesië van onveranderliheid moes van tyd tot tyd in vervulling kom waarvan die grootstes, die van die geboorte, […]
DIE BRANDWAG regte boodskap
DIE BRANDWAG: ESEG.33:1-9 INLEIDING: Daar word vertel dat ‘n blinde man in Johannesburg elke dag by die verkeerslig gestaan en wag het dat iemand hom oor die straat moes lei. Een oggend terwyl hy vir iemand gewag het om hom te lei het daar ‘n ander man gekom en hom aan die arm geneem om […]
DIE BRANDWAG
DIE BRANDWAG /2005: ESEG.33:1-9 INLEIDING: Daar word vertel dat ‘n blinde man in Johannesburg elke dag by die verkeerslig gestaan en wag het dat iemand hom oor die straat moes lei. Een oggend terwyl hy vir iemand gewag het om hom te lei het daar ‘n ander man gekom en hom aan die arm geneem […]
DIE BOEK TIMMOTHEUS
DIE BOEK TIMMOTHEUS: INLEIDING: Die sleutelvers van die boek is 1 Tim.3:15 “…dan kan jy weet hoe iemand hom moet gedra in die huis van God…” Met die wete moet dit gepaartgaan met geloof, gee Paulus vir ons suiwere lering. Die eerste en tweede en Titus asook Filemon word as die pastorale briewe beskou, en […]
DIE BOEK HEBREERS
DIE BOEK HEBREERS: 1 Kor. 10 : 1-11. INLEIDING: Die Boek Hebreërs is ‘n Goddelike geinspireerde boek oor die O.T., wat spesifiek oor die eerste 5 boeke van die O.T. en die Psalms handel. Dit bring die omswerwinge van die volk van die Here deur die wildernis na ons terug, die wonder van die Tabernakel, […]
DIE BOEK HANDELINGE
DIE BOEK HANDELINGE: BOODSKAP 1-HAND.1:1-14 INLEIDING: Dit was nie lank van te vore wat die dissiepels van Johannes die Doper aan die Here Jesus die vraag gevra het waarom Sy dissipels nie vas nie en dan die antwoord omdat die Here Jesus nog in hulle midde is, maar daar dae kom wanner Hy nie meer […]
DIE BOEK HAGGAI
DIE BOEK HAGGAI: INLEIDING: Vanaf die tyd dat Safanja geprofeteer het, van die oordeel wat kom, totdat Haggai sy stem verhef het, was om en by 100 jaar. Gedurende hierdie tyd het die Here nie Homself sonder ‘n getuie gelaat nie. Die Profete Jeremia, Esegiël, en Daniël het die bediening voort gesit. Dit wat vroeër […]
DIE BOEK DEUTERNOMIUM
DIE BOEK DEUTERNOMIUM TERUGGEVALLENHEID DIE REDE EN HERSTEL DEUT.4:23-31 “ My Lord, I covet not the breath Of grand renown, But rather that which lies beneath A blood-bought crown. Fain would I hold, if but small cup, To thirsty lips, Fain would I hold, if but to light up Some soul’s eclipse.” INLEIDING: Wat ookal […]