DIE GEES VAN ONDERSKEIDING

DIE GEES VAN ONDERSKEIDING: Daar is sekere feite wat ons moet weet aangaande Christelike onder-skeiding. 1) Een van die eerste aspekte van onderskeiding is dat ons volwasse in die Here moet wees. (Efe.4:14; Hebr.5:11-15). ‘n Volwasse Christen sal nie maklik ontkant betrap word nie. Die insig aangaande waarhede het ook met etieke aspekte te doene. […]

DIE GEES VAN ISEBEL (Reg)

DIE GEES VAN ISEBEL OPEN.2:18-22 Mark.6:17-28 INLEIDING: Hoe ironies: Na so ‘n heerlike oorwinning van hfts 18 kry ons iets totaals anders in hfst.19. Dit was soos ‘n helder sonskyn oggend wat die volgende oomblik omskep is in uiterste duisternis en angs. Aan die einde van hfst.18 was die here aan Elia se kant in […]

DIE GEES VAN ISEBEL

DIE GEES VAN ISEBEL OPEN.2:18-22 Mark.6:17-28 INLEIDING: Wanneer ons onsself die vraag afvra waarom die benaming Isebel is dit vir ons duidelik dat die oorsprong of bekendmaking van hierdie gees, juis in die persoon Isebel voorkom waarvan ons die eerste keer in 1 Kon.16 van lees. In Efe.5:11 kom die waarskuwing dat ons geen gemeenskap […]

DIE EFFEK VAN SONDE

DIE EFFEK VAN SONDE: JES.53 INLEIDING: Elke mens wat op hierdie aarde leef is deur sonde geskaad. Geestelik het mense hulle arms, en bene verloor en is hulle in ‘n toestand van wanhoop. Daarom dat Jes.53 in vs. 3 en 4 onderskeid maak tussen krankhede en smarte. Krankhede is wat die liggaam deurgemaak het toe […]

DIE EERSTE VERMEERDERING VAN DIE BRODE

DIE EERSTE VERMEERDERING VAN DIE BRODE: JOH.6:1-15 INLEIDING: Ons het hier met ‘n geweldige geloofstoets te doene waarin die Here Jesus Sy dissipels getoets het: Die oorbeweeg na Galilie was vir die volgende sewe maande, en het begin met hierdie wonderwerk wat Hy gedoen het. Hy wou hier kom rus net buite Betsaida teen die […]

DIE EERSTE KERK VAN DIE N.T.

DIE EERSTE KERK VAN DIE N.T. God se krag: INLEIDING: Om te dink dat die N.T. kerk begin het met maar net ‘n paar gewone mense soos jy en ek wat elders in ‘n bo-vertrek bymekaar gekom het en toegelaat het dat die Here hulle kon bekragtig en daaruit die gewledige beweginge in die geskiedenis […]

DIE DROOMWêRELD SINDROOM

DIE DROOMWêRELD SINDROOM: Ps.55:1- Ons weet dat hierdie een van die Messianse Psalms is wat op die kruisiging van die Here Jesus dui, maar dit weerspieël ook u en my lewe. Klink hierdie beskrywing vir u bekend, dat u so ‘n dag ervaar waarin alles maar net eenvoudig verkeerd gaan. Die Psalmis sê in hierdie […]

DIE DRIE LEDIGE KOORD

DIE DRIE LEDIGE KOORD: PS.27. INLEIDING: Daar word nie veel agtergrond vir ons gegee aangaande hierdie Psalm nie, maar een ding is duidelik dat Dawid hier in ‘n baie moeilike situasie gedompel was want Vs.2-3 wys ons dat hy omring was deur vyande, vs.4 Se dat hy van die Huis van die Here afgesny was, […]

DIE DOEL VAN DIE KERK

DIE DOEL VAN DIE KERK HANDELINGE 3 VANDAG KAN ONS NIE Sê SILVER EN GOUD HET EK NIE,  MAAR ONS KAN OOK NIE Sê STAAN OP EN LOOP NIE. 1) BENARDE POSISIE: Vs. 2 Hier het ons ‘n prentjie van nood.  Hy was arm en hulploos, maar was gewillig om gehelp te wil word. Hy […]

DIE DIENSKNEG

DIE DIENSKNEG: LUK.12:35-48 INLEIDING: Ons staan nou in die begin van ‘n nuwe jaar, en is dit so belangrik dat ons onsself moet instem om hierdie tydjie, voor die koms van die Here Jesus so te wandel dat dat die Here ‘n behae in ons lewens mag he. As weergeborenes word elkeen van ons opgeroep […]

0:00
0:00