DIE GOEIE HERDER

DIE GOEIE HERDER: JOH.10:11-18 INLEIDING: Uit hierdie gedeelte leer ons dat die Here Jesus die goeie of perfekte Herder is. Alles wat voor Hom was of in Sy plek was, of wat daarna sal kom is diewe en rowers. Daar is net een Goeie herder wat SY lewe sal neerlê vir Sy skape, en dit […]

Die Goddelike Drie-Eenheid

LESING 4 DIE DRIE –EENHEID: INLEIDING: Tot op hierdie stadium het ons geleer dat daar een God is – die Skepper van die wêreld. Deut.6:4 “Hoor Israel, die Here onse God is ‘n enige Here.” Daar is net een God. ‘n Diepte studie van die Woord sal vir ons leer dat daar Drie Persone binne […]

DIE GETUIENIS VAN ONS EIE GEES

DIE GETUIENIS VAN ONS EIE GEES. 2 KOR.1:12 INLEIDING: Die eerste vraag wat ons mekaar moet vra is: Wat is ons gewete, en nie net ‘n bewustheid nie,maar die bewustheid van wat reg en verkeerd is. Dit is iets wat deur die Here ingegee is in die siel van die mens. Dit lei die siel […]

DIE GESLAANDE ROTS

DIE GESLAANDE ROTS. Ex.17:1-7. Paulus het gesê:  “…en almal dieselfde geestelike drank gedrink het, want hulle het gedrink uit ‘n geetelike rots wat gevolg het, en die rots was Christus.” I Kor.10:4.  Die tipe is duidelik.  Hierdie was ‘n rots in die woestyn, Christus is die Rots in ‘n dor land. “…soos water-strome in ‘n […]

DIE GELYKENIS VAN DIE VERLORE PENNING

DIE GELYKENIS VAN DIE VERLORE PENNING: LUK.15:1-10 INLEIDING: Daar is ‘n geheim wat ons moet leer en dit is om te leer leun op die Here Jesus. Dit neem twee om iemand te red, dit is die Here self en ekself. Die Here red en ek moet Hom toelaat. Child of my heart: Gedig. Daar […]

DIE GELYKENIS VAN DIE SAAIER

DIE GELYKENIS VAN DIE SAAIER: MARK.4:26-29 INLEIDING: Ons gaan na hierdie gelykenis kyk en sien wat die Woord vir ons hieruit wil leer. Daar word gereken dat daar net vier gelykenisse in Markus is, en word die woord gelykenis 12 keer gebruik. (3:23; 4:2, 10;11;13;33;34, 7:17; 12:1;12 13:28) 10 Van die gelykenisse verskyn ook in […]

DIE GEHEIM VAN GEHOORSAAMHEID

DIE GEHEIM VAN GEHOORSAAMHEID: DEUT.28:1-2+2 KOR.2:14-3:18 INLEIDING: Ons weet almal dat die Woord van die Here deur die Here self vir ons ingegee is, en dat alles wat Hy sê en beloof ons deel sal wees, as ons Hom net sal gehoorsaam. Hoekom is dit dan dat ons so min van die seëninge van Hom […]

DIE GELYKENIS VAN DIE BRUILOF

DIE GELYKENIS VAN DIE BRUILOF EN DIE BRUILOFSKLEED: MATT.22:1-14 + LUK.14:16-24 INLEIDING: Dit is belangrik om te onthou dat gelykenisse dikwels saam met ander gelees moet word om die geheelverband van die verhaal te verstaan. Die gelykenis moet saam met die vorige gelees word nl. die in Matt.21:43 en 22:2. Beide gelykenisse wys op die […]

DIE GEHEIM VAN AANHOUDENDE GEBED

DIE GEHEIM VAN AANHOUDENDE GEBED: MATT.7:8 In die noodsaaklihied van gebed is daar verskeie belangrike aspekte betrokke, dinge soos aanhoudende gebed, geditermineerde gebed, en intensiteit van gebd.  Dit begin by ons wyering om onverhoorde gebede te aanvaar. Dit groei tot die giditermineerde gebed tot ek volhou, om nie tyd of moeite te omsien totdat die […]

DIE GEHEIM VAN

DIE GEHEIM VAN ‘N VOORTDURENDE-WANDEL MET DIE HERE INLEIDING In Matt.28:20 Gee die Here Jesus aan Sy dissiepsl hierdie wonderlike versekering dat y met ons s tot aan die volein-ding van hierdie wêreld. Toe die Here Jesus die 12 dissipels gekies het het Hy in Mark.3:14 gesê dat hulle met Hom moet wees en dat […]

0:00
0:00