DIE HEMELVAART VAN JESUS CHRISTUS
DIE HEMELVAART VAN JESUS CHRISTUS HAND.1:1-11 INLEIDING: Die lewe van die Here Jesus kan in VYF hoof momentums opgedeel word. 1) Die geboorte, 2) Die opstanding, 3) Die kruisiging 4) Die hemelvaart, en 5) Die wederkoms van die Here Jesus. Ons gaan vandag na die vierde van hierdie hoofgebeure kyk. Die hemelvaart was die gebeurtenis […]
DIE HEL I
DIE HEL ;LUK.16:19-31 INLEIDING: Daar is ‘n paar belangrike feite wat ons moet weet. Indien iemand op reis gaan na ‘n vreemde land is dit altyd raadsaam om so veel moontlik inligting in te win aangaande daardie plek alvorens ons gaan. Net so is dit van uiterste belang dat ons, ons vergewis van die lewe […]
DIE HEL
DIE HELLUK.16:19-31 INLEIDING: Daar is ‘n paar belangrike feite wat ons moet weet Indien iemand op reis gaan na ‘n vreemde land is dit altyd raadsaam om so veel moontlik inligting in te win aangaande daardie plek alvorens ons gaan. Net so is dit van uiterste belang dat ons ons vergewis van die lewe na […]
DIE HEILIGE WEG
DIE HEILIGE WEG. DIE HEILIGHEID VAN DIE VADER. Heiligheid is meer as net ‘n karaktertrek van God. Dit is die deur-dringende bepalende kwaliteit van Sy Godheid; dit bepaal Sy rigting, en gebruik van Sy alomteenwoordigheid; en Sy vervolmaking van die volkomenheid van Sy Godheid. Dit is die verenigde band en lewe wat die Vader, Seun […]
DIE HEILIGE GEES W.H.
DIE HEILIGE GEES W.H. Eseg.37:1-12 INLEIDING: Keswick konferensie sowat ‘n eeu gelede, waar gesê word as die Heilig Gees ontrek uit kerke sal oor die 90% van kerke dit nie weet nie. Wanneer ons na die Heilige Gees verwys, praat ons van die Derde Persoon in die Godheid, nie derde in rang nie, maar is […]
DIE HEILIGE GEES EN DIE GENESING VAN BESKADIGDE EMOSIES I
MOENIE VREES NIE II – DIE HEILIGE GEES EN DIE GENESING VAN BESKADIGDE EMOSIES. Hebr.4:14-16 “Want ons nie het nie ‘n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde”. Daar is ‘n ander sfeer van probleme wat ‘n spesiale […]
DIE HEERHLIKHEID VAN DIE KRUIS
KOM ONS KYK VANAAND NA DIE -HEERLIKHEID VAN DIE KRUIS: WAT BETEKEN DIE KRUIS VAN DIE HERE JESUS VIR JOU: 1) IN DIE DIEPER BETEKENIS: FIL.2:5-8. “Want hierdie gesindheid moet in ons wees wat ook in Hom was.” 2) IN SY DINAMIKA 1 Kor.1:18 ”Want die Woord van die kruis is […]
DIE GROOTSHEID VAN JESUS CHRISTUS
DIE GROOTSHEID VAN JESUS CHRISTUS: JES.61. Die duiwel wil altyd die Here so hoog stel dat ons Hom nie kan bereik nie, of so laag dat ons nie wil aanbid nie. Hy is ons plaasvervanger en ons God. INLEIDING: Ons aanbid die God nie van die filosowe en die wyses nie, maar die God van […]
DIE GROOT GEBOD VAN DIE BYBEL
DIE GROOT GEBOD VAN DIE BYBEL: LUK.10:25-37 INLEIDING: Die Bybel is op twee beginsels gebou: Nl. Mark.12:30 –31 “Jy moet Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod. En die tweede wat hieraan gelyk is […]
DIE GRONDBEGINSEL VAN HEILIGHEID
DIE GRONDBEGINSEL VAN HEILIGHEID -1 PET.1:13-25 INLEIDING: Die Here het die mens gemaak om heilig te wees. Efe.1:4 Spurgein het gesê: Heiligheid is die argitekplan wat die Here gebruik om ‘n lewende tempel te bou.” Mens skryf heiligheid maklik aan die Here toe, maar sal allerhande dinge daaroor te sê he wanneer dit op ons […]