DIE KRUISIGING DEEL 1

DIE KRUISIGING DEEL 1 -PSALM. 22:15-18; MATT. 27:33-34+ 48-50 INLEIDING: Net om ons geheue te verfris is dit nodig dat ons net ‘n paar van die belangrike aspekte van dit wat ons reeds behandel het sal uitlig. U sal onthou dat ons vir u gewys het dat die Here Jesus van die oomblik af dat […]

DIE KRUISIGING

DIE KRUISIGING: DEEL 2- PSALM 22:15-18 INLEIDING: Met die kruisiging van die Here Jesus merk ons twee groepe op wat betrokke is. Pilatus: As verteenwoordiger van die Romeinse ryk en goeweneur en dan die Sanhedrin: wat die Joodse owerhede weespieël. Beide het Jesus oorgelewer. In ‘n sin word dit waarna ons die afgelope dienste gekyk […]

DIE KRUIS VAN DIE HERE JESUS CHRISTUS

DIE KRUIS VAN DIE HERE JESUS CHRISTUS. 1.  DIE WOORD VAN DIE KRUIS. ‘Here – in the ruin of my years – Master, I thank Thee through my tears; Thou sufferedst here, and didst not fail – Thy bleeding feet these paths have trod, But Thou wert strong, and I am frail; And I am […]

DIE KRAG VAN SY TEENWOORDIGHEID

DIE KRAG VAN SY TEENWOORDIGHEID Die teenwoordigheid van Christus beteken krag, of ons bewus darvan is of nie. Toe Hy Sy laaste opdrag aan Sy dissipels gegee het, het Hy gesê: “Alle mag is aan My gegee…” “Gaan dan heen…””en kyk Ek is met jou” Hy het Sy teenwoordigheid verseker as ‘n waarborg vir elke […]

DIE INSPIRASIE VAN DIE BYBEL

DIE INSPIRASIE VAN DIE BYBEL: INLEIDING: Inspirasie is daardie sigbare onsigbare bewustelike werking van die Heilige Gees waarin hy iemand vul met die woorde en lewe van die Here Jesus en die wat dit hoor of sien van die Here alleen bewus mag wees. Die Christen teorie is gabesseer opdie dokumentere verslag van die Here […]

DIE IDENTITEIT VAN DIE HERE

BOODSKAP 1 DIE IDENTITEIT VAN DIE HERE.ROM.8:14-17 INLEIDING: Ons gaan met u behandel die indentiteit van ‘n kind van die Here. Kinders van die Here weet nie wat hulle identiteit is nie. Wat is ons identiteit. Ons het elkeen ‘n identiteitsboeke waarin ons nommer, foto wat wys hoe jy lyk, ‘n identiteit wat net jy […]

DIE HUWELIK

DIE HUWELIK: INLEIDING: Die huwelik is meer as net ‘n band van liefde vir mekaar, dit het ‘n hoër intergiteit, en krag, omdat dit die Here se heilige instelling is waardeur Hy die menslike ras wil laat voortbestaan met veel meer fasette. In jou liefde sien jy net julle twee alleen maar in die huwelik […]

DIE HUIS EN SY STRUKTUUR

DIE HUIS EN SY STRUKTUUR: MATT.7:13-29 INLEIDING: In die lig van moedersdag wil ek graag aan u ‘n prentjie gebruik waarmee ons almal vertroud is, en dit is ‘n huis. Elke vrou droom een of ander stadium van haar droom huisie en wat sy alles daarin sal doen. Die Bybel is ook met hierdie onderwerp […]

DIE Hoë PRIESTERLIKE GEBED

DIE Hoë PRIESTERLIKE GEBED: JOH.17 INLEIDING: Uit Joh.18:1 wil dit voorkom dat die Here Jesus Joh.16-17 elders in die stad Jerusalem aan Sy dissipels bekend gemaak het. Hy het aan die einde van hfst.14 vir hulle gesê dat hulle moet opstaan en daarvandaan moet weggaan. Dan openbaar Hy waarskynlik eiwers in die Tempel of in […]

DIE HERE SORG VIR SY EIE

DIE HERE SORG VIR SY EIE:PS.37:1-7 DIE GODDELOSE: Sewe belangrike woorde in hierdie gedeelte wat ons nie uit die oog moet verloor nie: 1) WEES NIE TOORNIG: Sien ook Ps.73:3. Wees tevrede met wat jy het. Alles werk ten goede mee vir die wat die Here liefhet, vir die wat na SY voorneme geroep is. […]

0:00
0:00