DIE LIG VAN DIE EVANGELIE

DIE LIG VAN DIE EVANGELIE 1 Joh.1:5 + Joh.9 INLEIDING: Dit is nodig dat ons weer ‘n helder blik aangaande die Lig van die Here sal moet kry om ons visie met die Here Jesus weer te herstel. 1 Tim.6:16 Maak melding daarvan dat die Here in ontoeganklike Lig woon. Hy praat in Open.1:12-17 van […]

DIE LEWE VAN SIMSON

DIE LEWE VAN SIMSON Rigters 16:4   Rigters handel oor dertien rigters wat Israel regeer het, twalf manne en een vrou.  Vandag in die sendingveld het die orde omgedraai.  Daar is omtrent twalf vroue vir elke man wat die roepstem van God gehoorsaam.

DIE LEWE VAN JOSEF

DIE LEWE VAN JOSEF: INLEIDING: Daar is so baie wat van Josef genoem kan word. Daar is die aspek waarin hy ‘n tipe van die here Jesus is, waar hy as vreemedling op ‘n vreemde plek gestuur was, dat hy op die ouderdom van 30 jaar sy bdiening begin het ens. Vandag wil ek na […]

DIE LEWE VAN DIE KERK (EFESE REEKS)

DIE LEWE VAN DIE KERK: EFE.2:1-22. INLEIDING: Die kerkbedeling het by die uitstorting van die Heilige Gees begin en eindig by die wegraping van die kerk. Die woord kerk kom van die Griekse woord “Ecclesia” wat beteken om uit te roep vanuit die wêreld. 1Kor.2:1 “aan die geheiligdes in Christus Jesus, die geroepe heiliges…” Paulus […]

DIE LEWE VAN DIE KERK

DIE LEWE VAN DIE KERK: EFE.2:1-22. INLEIDING: Die kerkbedeling het by die uitstorting van die Heilige Gees begin en eindig by die wegraping van die kerk. Die woord kerk kom van die Griekse woord “Ecclesia” wat beteken om uit te roep vanuit die wêreld. 1Kor.2:1 “aan die geheiligdes in Christus Jesus, die geroepe heiliges…” Paulus […]

DIE LEWE VAN DAWID I

DIE LEWE VAN DAWID:15/5/99 DAWID SE ROEPING: 1 SAM.16:1-13 1) INLEIDING: Saul se afwyking en mislukking is vir elkeen van die kinders van die Here ‘n waarskuwings teken om daardeur te leer en noukeurig op te let hoe ons wandel. Dit is tervergeefs dat ons, ons huis bou as dit nie volgens die verordeninge van […]

DIE LEWE VAN DAWID

DIE LEWE VAN DAWID: 15/5/99 DAWID SE ROEPING: 1 SAM.16:1-13 1) INLEIDING: Saul se afwyking en mislukking is vir elkeen van die kinders van die Here ‘n waarskuwings teken om daardeur te leer en noukeurig op te let hoe ons wandel. Dit is tervergeefs dat ons, ons huis bou as dit nie volgens die verordeninge […]

DIE LERING VAN DIE HERE JESUS CHRISTUS

DIE LERING VAN DIE HERE JESUS CHRISTUS INLEIDING: Met die passie wat die Here Jesus van die Vader ontvang het, nl dat Hy gekom het om te soek en te red die wat verlore is, het Hy met die salwing van die Helige Gees wat ons in Luk.4 van lees met ‘n ander boodskap as […]

DIE LAASTE DAE

DIE LAASTE DAE: 11 Thess.2 + 1 Tim.4 INLEIDING: As deel van die stratigie van die duiwel aangaande die laaste dae is die aanslag eerstens teen die betroubaarheid van die Woord en dan tyeen die behoud van die Woord. In I Tim.4 waarsku Paulus ons dat daar in die laaste dae ‘n groot afval sal […]

DIE KRUISIGING DEEL (alles)

DIE KRUISIGING DEEL 1- PSALM. 22:15-18; MATT. 27:33-34+ 48-50 INLEIDING: Net om ons geheue te verfris is dit nodig dat ons net ‘n paar van die belangrike aspekte van dit wat ons reeds behandel het sal uitlig. U sal onthou dat ons vir u gewys het dat die Here Jesus van die oomblik af dat […]

0:00
0:00